Dagse, Daar gebeur baie goed met ons op aarde. Een van die goed wat baie voorkom is versoekings, of "temptations".
Die verskillende vorme van versoekings wat voorkom, is in hierdie boekie.
Wat is hul oorsprong en wie inisieer dit? Hoe moet ek as kind van God optree tydens die verskillende vorme van versoekings.

Nog 'n omstrede onderwerp.
Versoekings.pdf
Gesels gerus saam