+ Reply to Thread
Results 1 to 6 of 6

Thread: Ice age gaan meskien lekker koud word

Hybrid View

  1. #1

    Ice age gaan meskien lekker koud word

    Krap gister weer in die argiewe rond en kry toe n paar datums in verleede waar n paar wetenskaplikes moontlik weer toestande bespreek

    Ice age is comming.

    https://m.youtube.com/watch?v=PbVtDa3DqRQ


    Volg iemand youtube

    Trunews

    Die laaste was van n russiese doktoer....sy reken die son het so n swak uitstraaling tans dat ons moontlik in 2020 met die ice age kan begin

    Met gemidelde wereld temperatuur van 2 tot 5 graade C

    Dit kan waarskeinlik tot 400 jaar neem voor die siklus weer herstel.

    Min mense en diere gaan dit kan oorleef.
    Last edited by Nov16; 12-11-2018 at 12:49 PM.

  2. #2
    Nov16. Die Kasteel in die Kaap het op die strand gestaan. Die Kaap was nie droog gele nie, die water het teruggetrek. Dit moet seker weer een of ander tyd terugkom ook?

  3. #3
    My oom wat sy meesters in grondkunde gedoen het voor hy verongeluk het, het vir my verduidelik hoekom n ice age moontlik is. Agv die ys wat smelt en in die see loop (Agv globale verhitting), Kan die vars water en soutwater nie meng nie. As ek wetenskaplik kyk daarna, is soutwater se digtheid Meer as vars water sin, dus dryf die vars water Bo die soutwater. Dus het dit wel n groot impak op atmosferiese sirkulasie as selfs ook oseaaniese sirkulasie (wanneer ys vorm, ys dit as vars water, en die sout bly agter en omdat dit digter is, sak die sout oplossing af, wat Dan help met die oseaaniese sirkulasie - globale oseaaniese konveier belt.) Hierdie digte koue soutwater beweeg Dan af van die pole op die oseaan vloer na die Ewenaar, waar die warmer soutwater na die oppervlak styg en weer terug beweeg pole toe. As ons kyk na die sonlig absorbsie, in wetenskap reflekteer n wit meeste vd sonlig en verhit nie. Swart absorbeer sonlig radiasie en die swart oppervlak verhit. Dieselfde met die ys pole. Hoe meer ys, hoe Meer weerkaatsing van sonlig. Hoe minder ys, hoe Meer absorbsie van sonlig radiasie in die donker oseaan, en Meer verhitting wat plaasvind. So begin die verhittings siklus. Maar hoe affekteer dit ons temperatuur? Die Noord pool se yskappe smelt Baie Meer as die suidpool se yskappe omdat dit Nader aan die Ewenaar is. Kan jy vir jouself Dink as ons nie Meer n oseaaniese konveierbelt het nie? Ons klimaat gaan ekstreem raak, die oseaaniese konveier belt by die Ewenaar, sodra dit op beweeg na die pole, gee van sy hitte af aan die atmosfeer. As die sirkulasie moet stop, gaan die verspreiding v hitte nie Meer eweredig wees nie. Daar is klomp spekulasie rondom dit wat Kan gebeur.

  4. #4
    Ek sien dat ons wel in n tyd gaan waar die sonkolle verminder het, dis net vir my interessant hoe die suidelike halfront hierdie verskriklike hitte golwe nog beleef en hoe die noordelike halfront ekstreme yskoue dae nou beleef. Ek sien wel dat ons lente geskip het en direk in somer ingegaan het vanaf Augustus al, en dieselfde met die Noordelike halfront, hulle het herfs ook letterlik gemis en dis bitterlik koud daar. Beteken dit ons gaan vlge jaar, 2019, dalk ook n heelwat kouer winter beleef as wat ons die afgelope 6 jaar beleef het?

  5. #5

  6. #6

+ Reply to Thread

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may not edit your posts
  •