+ Reply to Thread
Results 1 to 2 of 2

Thread: Visie 2050

  1. #1

    Visie 2050

    Hoe lyk die Suid Afrika wat ons in wil bly in 2050 wat gaan ek as n patriot van Suid Afrika vandag doen om dit te verwesenlik
    Sit ons met n gedemoraliseerde wit geslag wat net eenvoudig gaan verdwyn of gaan ek n verskil maak
    Verwoerd het n visie gehad die arm blanke vraagstuk dit was n begin punt hoe gaan ons maak

  2. #2
    Ek sal daardie jaar 91 jaar oud wees en beplan om dan al n jaar afgetree te wees. EK glo ek sal dan in Kenia en die res van Suider Afrika gaan toer.
    Hier in Suid Afrika sal nie meer n kerk staan nie. Die enigste kerkgeboue wat daar sal wees, sal Moslem geboue wees en die Sjinese sal teen daardie tyd n groot gedeelte van die halsstarrige bevolking opgevreet het.

    My kleinkinders sal dan tussen 30 en 40 jaar oud wees en hulle sal gelowige mense wees wat daar waar hulle, hulle hande slaan, n positiewe verskil aan die omgewing waarin hulle leef sal maak.

    My volk sal teen daardie tyd hulle outoriteit in die Messias ken en al sal ons relatief klein en onbenullig wees, sal ons nie in vrees leef nie. Met die mag wat aan ons gegee is, sal ons in vrede leef en die węreld se strominge en giere sal ons nie meer raak nie.

    Ons besighede sal sterk familie bande he en ons sal teen daardie tyd nie meer uitspattig leef nie. Die van ons wat daardie tyd beleef sal rustig wees en ons sal anders oor ons ou mense dink as wat ons vandag doen.

+ Reply to Thread

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may not edit your posts
  •