+ Reply to Thread
Results 1 to 1 of 1

Thread: ESKOM en RED ALERT boodskappe

  1. #1

    ESKOM en RED ALERT boodskappe

    Suid-Afrika het ín probleem. Volgens Ted Blom het Suid-Afrika ongeveer 30 giga watts nodig om te werk en oor naweke gebruik ons glo 22 Giga watts. Eskom kan uit sy vloot van 46 Giga watts, slegs 18 Giga watts produseer.

    Beurtkrag help ook nie, want wanneer kragsentrales afgeskakel word, sedimenteer die metale in die olies van die generators, en wanneer dit weer aangeskakel word, veroorsaak dit kortsluitings, wat hierdie week verantwoordelik was dat ín hele paar krag sentrales opgeblaas het.

    Ook hierdie probleem sou nie so groot gewees het as die onderhoud gereeld gedoen was nie, maar omdat onderhoud nie gedoen word nie, is Eskom nou op die punt van geen omkeer, en gaan dit jare neem om hierdie probleem op te los. Meer as 50% van Eskom se kragsentrales is van lyn af en word ook nie herstel nie.

    Net die eenhede wat as gevolg van swak steenkool beskadig is, sal min of meer vyf jaar neem om te herstel.

    Mosambiek lewer 1 Giga watt elektrisiteit en dit op sy eie is te min om ín verskil aan ons dilemma te maak. Die goeie nuus is dat ons buurlande binne die volgende twee jaar aan ons elektrisiteit sal kan lewer.

    WAT GEBEUR INTUSSEN?

    Daar is ín MOONTLIKHEID dat ons iewers in die toekoms vir ín tydperk van ses tot agt weke sonder elektrisiteit sal wees. Die implikasies daarvan kan nogal astronomies wees. Selfoon torings sal nie kan werk nie. En al werk dit sal jy nie lugtyd kan koop nie. DŠŠrby sal die voorsiening van brandstof ernstig geraak word en dit kan ons ekonomie tot stilstand bring.
    Indien Eskom teen die tempo wat hulle tans agteruitboer, voortgaan, sal water voorsiening en hospitalisering, lewens gevaarlik word.

    Die meeste alarm sisteme sal nie meer werk nie en misdaad kan totaal hande uitruk en dit net omdat die breinkrag om Eskom te onderhou en die regering se visie om die probleem binne Eskom te voorsien, eenvoudig nie daar was nie.

    Die goeie nuus is dat Eskom met sy nood kragopwekkers die vermoŽ het om die netwerk aan die lewe te hou. Die slegte nuus is dat Eskom nie die vermoŽ het om die diesel te stoor, wat hulle vir hierdie nood kragopwekkers nodig het nie en hulle is tans ook nog nie besig om daarvoor voorsiening te maak nie.

    MET ANDER WOORDE
    Daar is ín skraal kans dat ons dalk nie vir ses tot agt weke sonder krag gaan sit. Net die feit dat Eskom, terwyl die kragsentrales onklaar raak en terwyl hulle sonder Diesel sit, die beurtkrag van fase 4 na fase 1 en 2 kan verlaag, vertel klaar vir ons dat die inligting wat ons uit Eskom kry, nie noodwendig die ware verhaal is nie.
    Eskom is besig om 11 biljoen Rand by die BRICS bank te een en daarmee sal hulle seker ín paar sentrales kan herstel, mits iemand nie weer die geld na ín ander rekening herkanaliseer nie.

    Wat ek probeer sÍ is dit. Eskom het ín probleem. Daar word vir politieke doeleindes baie vir ons gelieg en niemand kan vir ons sÍ dat ons in die toekoms sonder krag sal sit of nie. Tog is dit nie verkeerd om jouself voor te berei vir ingeval s iets in die toekoms wel kan gebeur nie.

    En wanneer jy voorberei en jou planne werk, sal jy in die toekoms ín paar hulpmiddels hÍ waarmee jy ín elk geval jou elektrisiteit rekening sal kan verlaag. En wie sal daaroor kan kla.

    Die realiteit is ook dat elke kragonderbreking jou rekening opjaag. Die rede daarvoor is omdat al die yskaste en geysers wat weer aanskakel ekstra krag gebruik en jy word met elke krag onderbreking daarvoor gepenaliseer. Dit beteken dat jou krag rekening met hierdie onderbrekings nog hoŽr kan word as wat dit onder normale omstandighede is.

    En daaroor is daar ook raad. Daar is ín sisteem waarvolgens Eskom aan jou ín rabat moet gee vir krag wat as gevolg van hulle optrede verhoog is. Ons sal dit nie net kry nie, maar Ted Blom het ín kanaal waardeur Eskom gedruk word om jou rabatte aan jou te verskaf. https://eeco.co.za/team/ted/
    SPOOKSTORIE VERTELLER Scott Balson van Brisbane AustraliŽ


    Intussen kry ons vir Scott Balson die spookstorie verteller wat nog verder olie op die vuur gooi deur die blanke bevolking bang te praat, en te oortuig dat ons uitgewis gaan word. Die knaap wat veilig in AustraliŽ sit en nooit sy naam noem nie, is al vir ín rukkie aan ons bekend.

    Scott Balson wat deesdae so baie te sÍ het, sit al vir dekades met sy gat in AustraliŽ, van waar hy glo met sy bronne binne die Suid-Afrikaanse regering, ďWaardevolleĒ inligting bekom waarmee hy ons mense kan bang praat.

    Scott Balson is ín aktivis en sy hoof bron van inkomste is skynbaar uit die boeke wat hy skryf. Op die oomblik soek hy na bewyse om ín boek oor die Suid-Afrikaanse regering te skryf en dit is seker goed. Die probleem is dat sy ďbetroubare bronneĒ hom met dis informasie voer en met sy invloed wat hy besig is om onder die wit bevolking te bou, is dit verseker besig om ín verkeerde wending aan te neem.

    Sy passie vir reg en geregtigheid teenoor sy gevoel van ouderdom wat hom oorval, is besig om sy oordeel negatief te beÔnvloed. Breek weg van hierdie man. Hy is vir jou gevaarlik en hy is nie jou vriend nie. Hy gebruik die vrees wat hy by jou kan skep, om homself te verryk, terwyl die verkeerde persepsies wat hy skep, baie mense tot groot oordeelsfoute gaan lei.

    Wat verder nog meer is, is dat hy met sy bangmaak stories gebore uit vals inligting, ín moerse klomp geld uit die Suid-Afrikaners genereer omdat hy ín patreon rekening het. Dit beteken dat hy deur YouTube vergoed word vir elke persoon wat sy boodskap lees en aanstuur. Bly weg. Moenie ín vergrootglas op jou sit, omdat jy sy boodskappe versprei nie. Glo my dit is nie die moeite werd nie.


    WAT MOET ONS VERDER VIR DIE TOEKOMS VERWAG?

    Met ons laaste waarskuwing van drinkwater wat besoedel kan word, was daar intussen baie sulke insidente regoor die land. In hierdie dam was meer as tien muishonde ingegooi om te verrot.

    Moenie ophou om jou huis se drinkwater te monitor en veilig te maak nie.

    Die terreur organisasies het volgens ons informasie die afgelope twee jaar, feitlik totale beheer oor die bendes in Suid-Afrika gekry en glo my daar is baie bendes. In elke dorp in hierdie land is ten minste meer as een bende waarvan ten minste een, in verkragting, gewapende roof en moord spesialiseer.

    Feitlik elke plaas in hierdie land sal ín bendelid of twee hÍ, wat reeds onder die terreur organisasies se beheer is en sal wanneer hulle die dag die opdrag kry, jou vrou, kinders, hond, parakiet en kat, probeer vermoor, wanneer jy dit die minste sal verwag.

    DIE GOEIE NUUS

    Swartberg Intelligence Support Services het op hierdie stadium nog ín ongekende vermoŽ, om mense wat ín potensiŽle bedreigings vir jou gesin is, vroegtydig te identifiseer sodat jy van hulle met ander werkers kan vervang.

    Die meeste van die swartmense in hierdie land is goeie mense en is nie deel van terreur organisasies nie en hulle is ook nie deel van bendes nie. Die probleem is dat die meeste van ons besighede, huise en boerderye, deur bendes geÔnfiltreer is en ons sal hulle uit die sisteem moet kry.

    Meer as 50 miljoen swart mense voel soos jy oor misdaad en politiek en hulle is hoofsaaklik deur die bendes uit die werkplek uitgedruk. Met jou en Swartberg ISS Pty ltd se hulp, sal ons hierdie prentjie kan verander en ons sal dit moet doen.

    Wanneer ons dit nie te doen nie, is dit soos om jouself in dieselfde skoene as Eskom te sien, wat nie die insig gehad het om voorsorg te tref nie. Wanneer jy hierdie punt nie kan raaksien nie, sien jy waarskynlik ook nie die probleem rondom Eskom raak nie.

    WAT STAAN ONS TE DOEN

    1. Besef dat Eskom ín probleem het en dat selfs Eskom daarvoor voorsiening maak dat daar ín moontlikheid is dat ons vir ses tot agt weke sonder krag kan wees. 2. Tref voorsorg. Nie om te prep nie maar terwille van voorsorg. Jy weet hoeveel geld jy per maand vir brandstof nodig het.

    3. Kos is nie ín probleem nie. Met mieliemeel kan jy vir jare oorleef en wanneer jy ín sak mielies by die koŲperasie koop, sal jy maklik kan deurkom

    4. Om jou kos gaar te kry, is ook nie ín probleem nie. Op die internet is baie planne vir son stowe wat net bietjie beplanning gaan verg, maar wat sonder elektrisiteit net so effektief en kreatief kan wees.

    5. Waaraan jy moet begin dink is die volgende.

    a. Word deel van die buurt of plaaswag wat deel van die GPF is. (dit sal aan jou besonder baie voordele omtrent jou gesin se veiligheid en ook inligting, van wat in die land besig om te gebeur, verskaf)

    b. Kry jou alternatiewe kommunikasie in plek sodat jy wanneer daar nie selfoon sein is nie, nog altyd met die buurt of plaaswag kan kommunikeer, om hulp te ontbied wanneer jy in die sop raak.

    WAT HOU ONS EKONOMIE VIR ONS IN
    Voor Afrika vir ons sal oopgaan om enige plek suid van die ewenaar te gaan boer en besigheid te dryf, moet daar hier by ons eers ín paar goed gebeur.

    Die prentjie het ek al in 2008 vir mense begin verduidelik en ons is nou daar. Suid-Afrika is op die punt om met die res van Suider-Afrika, as een ekonomiese blok te verenig. Maar soos wat ons verduidelik het, sal daar voor die nuwe bedeling tot stand kom, eers ín tyd van geweld, misdaad en ín baie swak ekonomie moet wees, sodat die Suid-Afrikaanse ekonomie, saam met die res van Afrika kan opstaan.

    Maar omdat daar ín plan is om weer op te staan, mag ons ekonomie nie totaal tot stilstand kom nie en daarvoor het die regering glo ín paar planne in plek, en word hulle ook deur die bestes in die wÍreld geadviseer om die plan deur te voer.

    Hoe dit ook al sy, ons grootste uitdaging is om te sorg dat ons ekonomie nie totaal tot stilstand kom, soos wat dit in Zimbabwe die geval was nie. Hierdie laaste sin beteken net een ding. Ons sal moet kophou en ons sal nie emosioneel oor ons omstandighede moet word nie.

    Elke ekonomiese sisteem het ín leeftyd van 75 jaar en ons ekonomie se leeftyd is by bejaard verby, en dit het tyd geword vir die verandering om by die res van die wÍreld in te pas, wat dieselfde veranderings moet ondergaan.

    Een ding van ín verandering. Dit is selde lekker en dit is selde maklik. Tog het die mens die vermoŽ om aan te pas en dit is wat ons nou begin leer om te doen. Dit help nie om nou klip te gooi en om vir oorlog gereed te maak nie. Ons is al baie lankal in ín oorlog en dit gaan nie gou verander nie. Inteendeel dit gaan nou eers vir ín klein rukkie, wat soos ín ewigheid gaan voel, so bietjie rowwer raak, voor ons die stil waters gaan betree.

    Daar is verseker lig aan die ander kant van die tonnel maar hoe lank die tonnel is, sal ek nie kan sÍ nie. Dit kan vyf jaar lank wees of dit kan agt jaar lank wees. Ons gaan in die tyd nie doodgaan nie en wanneer ons aan die ander kant van die tonnel gaan uitkom, sal dinge so bietjie anders wees as wat dit vandag is. Tog sal ons nog leef en ons sal in die tonnel tyd, ín paar interessante en waardevolle tegnieke ontwikkel om te oorleef.

    HIER IS MY RAAD
    Begin om anders te dink omtrent kos maak, water maak, lig maak, en kommunikasie. Begin verstaan wat besig is om, om ons te gebeur. Begin insien dat ons nie die politieke omstandighede en strategie kan verander nie, maar ons kan oorleef.
    Gebruik Swartberg om die moordenaars uit jou binnekring te kry, en begin veilig leef. Hier gaan dit nog lekker word. Ons moet net vir ín paar jaar saamstaan en vasbyt. Ons moet ook nie ophou om na die goeie swart mense onder ons te soek nie. Daar is baie van hulle, ons moet hulle net kry.

    Wanneer jou gemeenskap sterk organiseer, sal die swart mense wat soos jy oor misdaad voel, self na vore kom sodat ons hulle ook kan help.

    Hou op om vir Scott Balson te ondersteun, en stop dit om paniek boodskappe wat nie ín datum tyd stempel by het nie, te versprei. Mense wat paniek boodskappe versprei soos Scott Balson, sal nooit hulle name noem nie. Hulle sal nie hulle name noem nie, want hulle het hulle eie agendas wat dalk soos jou agenda mag klink, maar eintlik baie vÍr van die waarheid is.

    Ons land en ekonomie het probleme, maar nie een van daardie probleme is nie bestuurbaar nie. Nie met vrees nie, maar met kennis kan ons dit maklik omseil. Die kennis is altyd beskikbaar.

    Vrede Lukas Swart.
    22 Maart 2019.

    Die PDF het prentjies by12. Eskom en Preppers RED ALERT.pdf
    Last edited by Lukas; 03-24-2019 at 11:24 PM.

+ Reply to Thread

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may not edit your posts
  •