+ Reply to Thread
Page 1 of 2 12 LastLast
Results 1 to 10 of 11

Thread: Rasse en genetika

  1. #1

    Rasse en genetika

    Hierdie is een van so 'n par video's wat die genetiese verskille tussen rasse mooi verduidelik en ook verduidelik waarom daar eintlik net een ras op aarde is en dit is die menseras.

    https://www.youtube.com/watch?v=xAEB...83bj1jlTjY9neM

  2. #2
    Ek kan nie saamstem met dit nie
    Wat van Genesis 6
    Maria het swanger geraak van die Heilige Gees wie se dna is dit
    Vir 4000 jaar gebeur daar amper niks op aarde nie en skielik in 3000 jaar gaan ons van mense in grotte na mense op die maan
    Die engele wat met die dogters van die aarde gemeenskap gehad het en geboorte gegee het aan die half mens half engel is geleer van astrologie
    Nimrod was die eerste half mens half engel en bou die toring van Babel hy het kennis gehad van dit wat verborge was die eerste messelaar op aarde

  3. #3
    Maria het swanger geraak van die Heilige Gees wie se dna is dit
    Ek kry nie nou die video nie, maar die bloed wat hulle vermoed die van Jesus was wat hulle op die verbondsark gekry het, het inderdaad net die gene van moederskant af gehad ...

    Vir die res, ek verstaan nie mooi wat jy probeer sÍ nie. Die video verduidelik die genetika baie goed ...
    Last edited by Lukas; 04-21-2019 at 01:27 PM.

  4. #4
    Greengroen. Wil jy vir ons vertel dat Nicolai Tesla (Wisselstroom) , Newton ( swaartekrag) , Thomas Edison,( Gelykstroom) Albert Einstein,( Atoom split) Alexander Fleming, ( Penicillin) Thomas Savery,( Stoom enjin) Jean-FranÁois Pil‚tre de Rozier en FranÁois Laurent (Warm lug ballon) George Brayton, ( Petrol enjin) Rudolf Diesel, ( Diesel enjin) Wilbur and Orville Wrigh ( vliegtuig) en Heinrich Hertz, ( Radio). Dat al hierdie mense half mense was?

    Die name wat ek nou vir jou genoem het, weerspreek die waarheid wat onder die messelaars versprei word en dit is dat God tegnologie haat. As dit is dat God tegnologie haat, waarom was al die mense wat tegnologie ontdek het wat ons, soos jy sÍ uit die grotte gelok het, wel gelowige mense?

    Albert Einstein het in ’n stadium vir homself te slim geraak tot die dag wat hy protone en elektrone se kern as kwarke ontdek het waarna hy na die hele samestelling van die heelal verwys het as. (“This is ’n setup job!”)

    As God dan wel tegnologie aan die mense deur bogenoemde mense beskikbaar getel het, waarom wil jy die Bybel verkeerd bewys deur nie met die Bybel saam te stem nie? Genesis ses praat van gebeure voor die groot vloed.

    Voor die groot voed was die ionosfeer om die aarde ’n yslaag wat twee goed veroorsaak het. Die aarde was soos een massiewe kweekhuis. Daar was geen reen nie en daar was geen verwysing dat so iets kan bestaan nie. Tog het God vir Noag met kennis gesalf om ’n skip te bou wat met ’n hengse vrag gebalanseerd in die water sou dryf.

    Dit is iets wat selfs hedendaagse ingenieurs nie altyd regkry nie en jy kan op YouTube kyk hoe baie skepe met die tewaterlating kantel en sink.

    As jy kan glo dat God die Skepper is en dat God nie kan lieg nie, moet jy ook glo dat die vloed van Noag, ook al die half mense van daardie tyd uitgewis het. Skynbaar het die demone daarna weer met die nageslag van die mens gemeng en dit is glo waar die Nephilim vandaan kom wat daardie tyd die reuse- van die tyd was tot hulle almal deur die mens uitgewis is.

    Na die vloed het die mens oor begin en kan geen ontdekking van die mens aan enige iemand anders as aan God toegeskryf word nie.

    Alle wysheid en insig is tog van God.

    En as dit dan so is, waarom nie die wetenskap glo wat bewys dat die mens deur God geskape is nie? En as jy mooi gehoor het, praat die man van die gene wat volgens die vroulike bloedlyne gemeet word. Luister weer na 3:35 tot 3:37 bloedlyn van speur die bloedlyn van Jesus terug om te sien wie sy aarde voorgeslag is, dan gaan jy ook ’n baie insiggewende ontdekking doen.

    En as die Bloed van ons Messias wat hulle onder die kruis in die Ark gekry het, slegs uit Y-chromosome bestaan, beteken dit mos iets insiggewend.

    Soms is die wetenskaplike ontdekkings soos aard verwarming en Darwin se ewolusieleer nie so wetenskaplik as wat dit vir ons voorgedra word nie, maar wanneer ’n man sy doktersgraad op genetika en DNA, wat wetenskaplik meetbaar is, verwerf, is ek en jy heel moontlik nie intellektueel bekwaam genoeg om daardie studie te weerspreek nie.
    Last edited by Lukas; 04-23-2019 at 11:12 PM.

  5. #5
    2 Samuel 8 vers 1 is hierdie n bewys van reuse na die vloed

  6. #6
    2 Samuel 8 vers 1 is hierdie n bewys van reuse na die vloed
    2 Samuel 21 vers 16
    2 Samuel 21 vers 20
    Hulle laat plat le en met n tou gemeet hul was so lank hul moes le om te meet almal oor n sekere lengte is gedood
    Wie se dna is hierdie
    Last edited by greengroen; 04-23-2019 at 10:52 PM.

  7. #7
    Lees weer wat ek geskryf het. Hierdie keer het en n gedeelte vir jou laat uitstaan.

    Daar is bewyse dat demone vandag nog met mense meng. Dit gebeur.

  8. #8
    Beteken dit dat wanneer demone in n mens ingaan dit jou genetika oorskryf en dat jy afgesien van hoe jou genetika jou geprogrameer het jy dan deur jou gees binne jou beheer word
    Die probleem wat ek het met phd wat hul dikwels oor rasse uitlaat gewoonlik n politieke doel het
    Ek was dalk bevooroordeeld oor die clip aangesien dit dikwels probeer om mense op die multiculti wa laat spring om n wereld orde te bewerkstellig waar ons almal een is
    Die feit dat ons lyn teling deur geslagte gehad het maak juis dat ons baie divers is en dat ons nie equal is soos kominisme dit aan ons wil verkoop nie
    Lyn teling het gemaak dat ons is wie ons is aangesien jy iemand se swakhede ook somar vas geteel word
    Waaroor is ek ontsteld omdat Afrikaners ook op n sekere manier geteel is met swak en goeie eienskappe
    Wat het Afrikaner nasionalisme verkeerd gedoen en wat het dit reg gedoen
    Gemeet aan geskiedenis is daar baie foute uitgewys van apartheid die selfde geskiedenis wat die era van Afrikaner nasionalisme beoordeel kan nou gebruik word om n Anc demokrasie te beoordeel is ons na 24 jaar beter af as die utophia wat liberale denkers aan ons verkoop het.
    Kyk na die statestieke is dit hoe n beter lewe lyk.
    Is dna verantwoordelik vir die toestand van die Afrikaan of is dit soos die liberales dink dat dit met opvoeding te doen het.
    Suid Afrika is een groot ekspriment van hoe om nasies te versoen waarom juis hier omdat ons juis so uiteenlopend is het demone die land oorgevat deur die in beheer
    Is ons soos die Bybel se juis aan ons vyande oorgegee omdat ons nie ons aan Sy leeringe onderwerp het nie

  9. #9
    Daar is vandag konsesnsus dat Noag suiwer mense genetika gehad het dat hy gered is nie omdat hy regverdig was nie maar meer spesifiek omdat hy 'n gewone mens was maw van dieselfde dna as Adam en Jesus Christus.

    Die vloed het alle vlees wat nie in die ark was nie doodgemaak maw al die reuse is ook dood. 'n Gees kan egter nie doodgemaak word nie maw hulle leef voort as demone en is steeds op die aarde vandag. Die vraag is dan waar reuse soos Goliat en sy broers vandaan kom as alle reuse dna vernietig is deur die vloed. Sommige mense meen dat een van Noag se skoondogters van die reuse se dna besit het en die reuse se dna so oorleef het? Die ander alternatief is dat die "Seuns van God" daarna steeds gemeenskap gehad het met mense vrouens maw steeds affalig geraak het?

  10. #10
    Ek dink inderdaad nie dat die video iets te doen het met 'n poging om alle mense "gelyk" te stel nie, maar eerder om te bewys hoe 'n baie diverse mensdom uit slegs een gesin kon ontstaan.

    of is dit soos die liberales dink dat dit met opvoeding te doen het
    Ek sou myself nie noodwendig as liberaal beskryf nie, maar hierdie is inderdaad soos eek dit sien. My siening word gestaaf uit my ervaring in die sportwereld waar die persoon wat bereid is om die hardste te werk gewoonlik bo uitkom. Matuurlike aanleg bestaan volgens my nie en ek glo dat prestasie hoofsaaklik aangeleer word. Maar hierdie is 'n gesprek vir 'n ander draad wat, sover ek weet, reeds bestaan.

    Daar is vandag konsesnsus dat Noag suiwer mense genetika gehad het
    Ek sou beslis nie se dat daar konsensus is hieroor nie. Op die beste is hierdie 'n interessante gedagte wat deesdae bespreek word. Daar bestaan, sover ek weet, geen klinkklare bewyse om hierdie teorie te staaf nie.

    Indien die teorie dat een van Noag se skoondogters dan nie "suiwer" DNA gehad het nie waar sou wees beteken dit dat God 'n fout gemaak het deur haaar te red. Dink ons dat God so 'n fout sou maak?

    Die ander alternatief is dat die "Seuns van God" daarna steeds gemeenskap gehad het met mense vrouens maw steeds affalig geraak het?
    Ek vermoed baiee sterk dat hierdie inderdaad die geval mag wees.

+ Reply to Thread
Page 1 of 2 12 LastLast

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may not edit your posts
  •