Sport is seker die grootste bewys daarvan dat daar verskille is tussen rasse. Sekere bevolkingsgroepe vaar net beter is sekere tipes sportsoorte as ander al oefen hulle eveveel!

Testosteroon is die hormoon wat seksdrang bepaal, die rasse met 'n hoer vlak van testosteroon het meer kinders en terselfdertyd vaar hulle beter in sekere sportsoorte veral in vroue sport.

Maak dit iemand beter as iemand anders, nee!