Hein Ek moes verlede week vir die eerste keer een van Adriaan se boeke lees om te sien waar die probleem is. Ek dink ek het die probleem raaksgesien wat soveel hartseer veroorsaak het en ek sal graag met Adriaan oor die onderwerp wil gesels en dit is waarom ek hom uitgenooi het om by geregistreerde gebruikers oor die onderwerp te gesels, sonder dat ons nodig het om persoonlik te raak en mekaar met klippe te gooi.

Ek hoop hy aanvaar ons uitnodiging