+ Reply to Thread
Page 9 of 11 FirstFirst ... 7891011 LastLast
Results 81 to 90 of 103

Thread: Wat het Siener van Rensburg nie gesien nie?

  1. #81
    Unregistered
    Guest
    Daar kry jy dit ook Tom, verstaan iemand wat Barry probeer se?

  2. #82
    Nee Barry, ek sę mos ek is lankal by daardie stadium verby wat dit my bloedruk beinvloed. Ondeurdagte stelling is dit wel, want jy het geen idee van hoeveel ek my Bybel lees nie, van my verhouding met God nie, wie ek glo en na wie ek luister nie. Net God weet dit. So, om my te probeer laat skuldig voel dat ek Siener meer lees as my Bybel, werk nie. Ek het dit maar net vir jou probeer uitlig. Ek het al in die verlede verduidelik in meer detail, ek het net nie meer die krag daarvoor nie. Aan God al die Eer. As Hy ons wil bemoedig deur Sy boodskapper, dan vat ek Hom ter harte.

  3. #83

    Lees asb en dink

    Proverbs 27:1 — Do not boast about tomorrow, for you do not know what a day may bring forth. So, no human can predict the future by natural law. Any effort to predict the future

  4. #84
    Hy't nie die een gesien nie...


  5. #85
    Skerp, maar wie sal die swart, met die geel wig van verandering wees ? Hulle sal seker later kom?

  6. #86
    Unregistered
    Guest
    Die Chinese, hulle wortel alreeds oral strategies in. Staan vas

  7. #87

  8. #88
    dit is nogal interessant die Sjinese se plan om Ebola hier te kom teëwerk, so n prominente verskoning vir hulle toetrede tot ons ekonomie het. En ek het nie eers geweet dat ons so groot probleem met Ebola het nie

  9. #89
    Unregistered
    Guest

    siener se skrywers

    Ek het van julle plasings gelees en ek is n aanhanger van profesiee veral die boek van Openbaring,baie mense skroom weg van Openbaring omrede hulle dit nie verstaan nie en dis ook nie vir almal bedoel om te verstaan nie, maar wat ek wil noem is dat die grootste fout wat almal maak is om Datums en tye te probeer voorspel, dis dieselfde met Snyman, hy het aangeneem dat uhuru sal plaasvind met mandela se dood (dit kon maklik wees omrede hy die swart nasie en talle witmense se god is wat hom amper fisies aanbid)maar dit was nie met mandela se dood nie en dis duidelik want mandela het net 3 dae in staatsie gele waar siener uitdruklik se... 7 DAE! Dit beteken daardie gebeurtenis le nog voor, en ek sal al my geld verwed en plaas op malema, hy het groter aansien en aanhangers as wat die "anc beheerde media" sal erken of bekend maak sodat hulle lede nie moet oorloop eff toe nie, malema se wat hy wil en doen wat hy wil,veral voor die media, die gevolg is dat sy volgelinge glo dat hy "alles gaan uitdeel vir die armes (hulle) en hulle gaan almal deel in die land se rykdom ens. Kom ons kyk ook wie is malema se volgelinge die armlastige,onopgevoede,ongelleterde en half gelleterde mense....m.a.w die mederheid van die swart bevolking. Die grootste gevaar is die half geleerdes want n "dom" mens aanvaar of weier net, n slim mens deur dink en realiseer.....maar n halfgeleerde dink hy is die slimste (daar is regtig ironie hierin). Om tot die punt te kom - malema is nou die massas se god, en as hy sterf aan die hand van n blanke (dis n moontlikheid) kan dit massiewe opstande en geweld veroorsaak (moontlik uhuru) en hy gaan heelmoonttlik 7dae in staatsie le want hys n "ikoon" n "martyr" en n "god" die geheim hierin le in die "7dae staatsie" dit sal bepaal van wie siener gepraat het en bevestig dat uhuru we'll gaan gebeur uit weer wraak. Ek sien hier is baie aanhangers van prof Raath, maar wat van die dinge wat Raath nie genoem en publiseer het nie....als wat hy gese het in sy boek (siener) vind aanklank by die linkses en regering, waar al die profesiee hulle eintlik moet onstel...dis van so aard geskryf dat niemand hulle moet "bekommer" oor gebeure wat kom nie en so geskryf dat sit is "wat baie graag wil hoor". Dis maar net my opinie.

  10. #90

    Die sewe dae

    Net spekulasie

    Hoelank is malema nou n ikoon onder die verdruktes?
    7 dae of 7 jaar

    Id dit dalik nie n glas kas sindroom wat verkeerd geimpreteer is nie

    Hy leef in n glas kas kan doen wat en hoe hy wil met wie gy wil amper untouchable?

+ Reply to Thread
Page 9 of 11 FirstFirst ... 7891011 LastLast

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may not edit your posts
  •