Copy hierdie skakel. Skep n nuwe tab of bladsy en plaas dit in die internet adres area om die advertensie te sien. http://www.youtube.com/watch?v=bO-gBzTzha0

Poll: 7hdB6

+ Reply to Thread
Page 1 of 39 12311 ... LastLast
Results 1 to 10 of 387

Thread: Skoon Grappies - Want ons moet lag ook.

  1. #1
    Jannie in die TRONK
    Guest

    Skoon Grappies - Want ons moet lag ook.

    Lukas / Tom as julle voel ons mag nie lag nie verwyder dan die draad. Ek dink ons het so nou en dan 'n "chuckle" nodig in die morbiede wereld!

    Kinderopvoeding - Hoe Om dit te doen.....

    Wat my ma my geleer het...
    Ma het my geleer hoe om te bid :
    "Jy moet bid dat daardie kol op die mat uit is as ek vanaand by die huis kom"

    Sy het my geleer van "time travel" :
    Ek sal jou tot in volgende week in f*#$%@n klap!

    Sy het my geleer pa's is slimmer en ryker as ma's :
    Gaan vra jou pa! Hy weet mos altyd beter

    Sy het my geleer oor plantkunde :
    Lyk dit vir jou of geld op my rug groei?

    Sy het my geleer om altyd nederig en klein te wees :
    Mannetjie !!!

    Sy het my van die weer geleer :
    Dit lyk of 'n bliksemse orkaan jou kamer getref het!

    Sy het my geleer van fauna en flora :
    Moenie vir my vertel perredrolle is vye nie!

    Sy het my geleer om myself te ontdek :
    Hou op om jou soos jou pa te gedra!

    Sy het my die wetenskap van osmose geleer :
    Hou jou mond en eet jou kos!

    Sy het my geleer van uithouvermoŽ :
    Jy sal by daardie tafel sit totdat jy jou spinasie opgeŽet het!

    Sy het my geleer van sintuie :
    Kinners word gesien en nie gehoor nie!

    Sy het my geleer van humor :
    Hou aan lag, dan gee ek jou iets om oor te huil ook!

    Sy het my van jaloesie geleer :
    Daar is duisende arm kinnertjies wat ouers soos joune begeer!

    Sy het geleer dat daar 'n plek en 'n tyd vir alles is :
    As julle mekaar wil vermoor, gaan doen dit buite! Ek't nou net hier skoongemaak!

    Sy het my wiskunde geleer :
    Sit jy alweer en tanne tel!

    Sy het my logika geleer :
    Want ek sÍ so, dis hoekom!

    Sy het my geleer dat wonderwerke nog kan gebeur :
    Ek sal jou klap dat jy jou antie vir 'n eendvoŽl aansien as jy my weer terugantwoord!

  2. #2
    Jannie. Die nadraai van grappies op hierdie blad kan soms snaakser as die grappies wees. Een grappie wat Kobus geplaas het, het toe in n draad oor rassisme geŽindig. Nie net rassisme nie maar dit was een van die lewendigste drade op die blad

    Hou maar die draad vir grappies oop

  3. #3
    Jannie in die TRONK
    Guest
    Lukas, ek's bewus van die "tread hijacking" mens moet maar net heel van die begin af die snoeisker in lÍ anders ontaard dit heeltemaal, dit is maar ons menslike natuur om te wil antwoord op iets.

    Ek vra mooi vir al die maters hier - kom ons bly by skoon grappies en ons probeer om net daarby te bly 'samblief!

  4. #4
    Jannie in die TRONK
    Guest

  5. #5
    Unregistered
    Guest
    hoop nie dis te vuil nie.

    Hoekom lek 'n hond sy knolle?.....want hy kan!!

  6. #6
    Unregistered
    Guest
    BOER SE GEBED

    Die Boer baklei en gaan aan die skel met sy werkers.
    Sy vrou vat hom simpatiek aan die hand en lei hom kamer toe.
    ďNou gaan jy op jou knieŽ,Ē sÍ sy, ďen praat jou hart uit teenoor die Here.Ē

    ďHeerĒ, begin die boer
    ďJohannes het weer die ploeg gebreek.
    Jonas het die koeie in die gat laat val en
    Karolis was alweer dronk.
    Vader ek wil net graag weet of U hulle gaan kom haal of moet ek hulle vir U stuur.Ē
    Amen

  7. #7
    Unregistered
    Guest
    EMBARRASSING MEDICAL EXAMINATIONS

    1. A man comes into the ER and yells. . .
    'My wife's going to have her baby in the cab.' I grabbed my stuff, rushed out to the cab, lifted the lady’s dress and began to take off her underwear. Suddenly I noticed that there were several cabs - - - and I was in the wrong one.

    Submitted by Dr. Mark MacDonald,
    San Francisco


    2. At the beginning of my shift I placed a stethoscope on an elderly and slightly deaf female patient's anterior chest wall. 'Big breaths,'. .. . I instructed. 'Yes, they used to be,'. . . replied the patient.
    Submitted by Dr. Richard Byrnes,
    Seattle, WA

    3. One day I had to be the bearer of bad news when I told a wife that her husband had died of a massive myocardial infarct. Not more than five minutes later, I heard her reporting to the rest of the family that he had died of a 'massive internal fart.'

    Submitted by Dr. Susan Steinberg
    Last edited by Lukas; 01-26-2014 at 12:30 PM.

  8. #8
    Jannie in die TRONK
    Guest

  9. #9
    Unregistered
    Guest
    Hier is nou n mooi voorbeeld van die Nuwe Suid Afrika se vordering in die skole

    http://www.youtube.com/watch?v=IzL5jdMTIW0

  10. #10
    Unregistered
    Guest
    Hier is n T hamp wat Malema se dilema omtrent sy politieke ideologie vir hom mooi verduidelik.

    http://2.bp.blogspot.com/-5dl7qm5Vq2...01+%281%29.jpg

+ Reply to Thread
Page 1 of 39 12311 ... LastLast

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may not edit your posts
  •