Copy hierdie skakel. Skep n nuwe tab of bladsy en plaas dit in die internet adres area om die advertensie te sien. http://www.youtube.com/watch?v=bO-gBzTzha0

Poll: 7hdB6

+ Reply to Thread
Page 39 of 39 FirstFirst ... 29373839
Results 381 to 386 of 386

Thread: Skoon Grappies - Want ons moet lag ook.

  1. #381
    Liewe Ma en Pa,
    Dit gaan goed met my en met julle?
    S vir boetie Wouter en boetie Koos dat om in die Army te wees baie lekkerder is as om vir Oom Piet te werk.
    Hulle moet sommer gou kom aansluit voordat al die plekke gevul word.
    Ek was eers baie ongemaklik omdat mens in die bed moet bly tot amper 06:00, maar nou geniet ek dit om so laat te kan slaap.
    S vir Wouter en Koos al wat mens voor ontbyt moet doen, is om jou bed netjies en glad te maak en goed blink te vryf.
    Nikse gevarke voer, koeie melk, mampoer meng of braaihout kappery nie. Jy doen amper niks!
    Manne moet nog skeer, maar dis nie so erg nie, want daars warm water.
    Brekfis is sterk op vrugtesap, pap, eiers en bacon, maar minder sterk
    op steaks, boerewors, tjops, aartappels en goed soos vetkoek. Maar s
    vir hulle jy kan altyd tussen twee dorpsjapies wat net van koffie
    leef, gaan sit. Hulle kos plus joune hou mens darem vol tot twaalfuur toe wanneer jy weer gevoer word.
    Hierdie dorpsjapies kan nie juis ver stap nie. Ons gaan op roetemarse,
    wat ons sal taai maak, s die Sersant. As hy so dink is dit mos nie my
    plek om hom reg te help nie. 'n Roetemars is omtrent so vr soos tot
    by ons posbus by die huis. Dan kry die dorpsjapies seer voete en ons
    almal ry dan terug in lorries. Die veld is mooi, maar baie plat.
    Julle gaan julle morsdood lag as julle hiervan hoor.
    Ek bly medaljes kry vir skiet. Ek weet nie hoekom nie.
    Die bulls-eye is net so groot soos 'n dassie se kop en beweeg glad nie eers nie.
    En dit skiet nie eers terug soos daai bliks% # seVenters van die buurplaas nie. Al wat
    jy moet doen is om doodstil te l en dit raak te skiet. Jy hoef nie
    eers jou eie ammunisie te maak nie, dit kom in bokse.
    Dan is daar wat hulle noem "hand-to-hand combat training". Jy stoei
    met die dorpsjapies van die stad af. Ek moet versigtig wees, want
    hulle kry maklik seer. Dis nie soos om met ons ou bul, Swart Duiwel, by die huis te stoei nie.
    Ek is omtrent die beste wat hulle in hierdie peleton het, behalwe vir
    Groot Jan Jordaan van die Bosveld. Hy het saam met my aangesluit. Maar
    ek is omtrent 5 voet 6 en weeg 70kg en hy is 6 voet 8 en weeg maklik
    150kg, dro gewig.
    S tog my boeties moet gou maak en aansluit voordat ander ouens
    uitvind van die ongelooflike Army setup en aangestorm kom!
    Julle liefdevolle dogter,
    Ester

  2. #382

    lekker eet

    dit is nou oulik
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	lekker eet.jpg 
Views:	37 
Size:	39.7 KB 
ID:	2895  

  3. #383
    Unregistered
    Guest
    I finally received my tax return for 2015 back from the SARS.
    It puzzles me!
    They are questioning the number of dependents I claimed?
    I guess it was because of my response to the question: "List all dependents?"
    I replied:

    16 million unemployed people;
    8 million illegal immigrants;
    1,5 million drug dealers;
    nearly a million people in overcrowded prisons;
    234 members of Parliament
    and a useless President with 6 wives........

    SARS suggest that this is NOT correct?
    I KEEP ASKING MYSELF, WHO DID I MISS?
    Im really becoming forgetful in my old age...!!!!

  4. #384

    ons eie afrika

    so is dit en so gaan dit bly ek hou van die super bike lyk na n interessante soort suspension ontwerp
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	affgas.jpg 
Views:	21 
Size:	38.7 KB 
ID:	3266   Click image for larger version. 

Name:	biggert than.jpg 
Views:	22 
Size:	47.4 KB 
ID:	3267   Click image for larger version. 

Name:	eheyebo.jpg 
Views:	20 
Size:	39.2 KB 
ID:	3268   Click image for larger version. 

Name:	fultures.jpg 
Views:	19 
Size:	47.8 KB 
ID:	3269   Click image for larger version. 

Name:	super bike.jpg 
Views:	19 
Size:	44.5 KB 
ID:	3270  


  5. #385
    Die een is spesiaal vir my vriende..


  6. #386

+ Reply to Thread
Page 39 of 39 FirstFirst ... 29373839

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may not edit your posts
  •