Copy hierdie skakel. Skep n nuwe tab of bladsy en plaas dit in die internet adres area om die advertensie te sien. http://www.youtube.com/watch?v=bO-gBzTzha0

Poll: 7hdB6

+ Reply to Thread
Page 3 of 40 FirstFirst 1234513 ... LastLast
Results 21 to 30 of 392

Thread: Skoon Grappies - Want ons moet lag ook.

  1. #21
    OK Test - Test......

    It is only when you see the mosquito land gently on your exposed testicle that you know, not all things can be solved with violence...

    v

  2. #22
    OK Test - Test......

    It is only when you see the mosquito land gently on your exposed testicle that you know, not all things can be solved with violence...

    v

  3. #23
    Unregistered
    Guest
    My buurman se motor is laasweek gesteel, maar nadat hy deur Advokaat Barry Roux ondervra is, twyfel my buurman of hy ooit 'n kar besit het.

  4. #24
    Julle is skreeusnaaks!

    Hier is 'n goeie "quote" vir die dag.


    "The latest Market Research found that 90% of the population of South Africa work in the iron and steel industry... some of them iron, but most of them steal...."

  5. #25
    Unregistered
    Guest

    EFF Demands an End to the Rain

    JOHANNESBURG Severe flooding is causing havoc in Joburg and it doesnt look like it will ease up anytime soon. The newly formed Economic Freedom Fighters demanded to know if the government has any plans to curb the rapid downpour.

    What is the ANC doing about all this rain? pleaded the partys Floyd Shivambu Its been raining for weeks, and I still dont see any effort being made to do anything about it.

    The partys commissar responsible for policy, research and political education insisted that a nation ruled by EFF will see more urgency during a time of crisis. If the EFF were in parliament we would at least have brought the matter up for an urgent debate, he said. At present, nobodys talking about whats to be done about these storms.

    Several city residents echoed Shivambus sentiments. The rain must stop, insisted Phakiso Mataitsane of Yeoville. If this continues all of Jozi will be washed down a mineshaft.

    Yet again the ANC is failing to deliver, sobbed Gift Moriwa of Jeppestown. My clothes are wet. My shoes are wet. My bed is wet, and this time its not my fault.

    Heavy rainfall in the central, northern and eastern parts of the country caused some damage to infrastructure, disrupted transport and several residents of informal settlements needed to be relocated.

    If you vote EFF, we will give a life raft for everyone affected by flooding, promised Shivambu. We will also direct the gushing waters to ensure that the wealthier suburbs up the hills get flooded as much as the poorer areas down in the valleys.

    The ANC declined to comment. However, some sources revealed that the party has allocated funds to import gondolas from Venice to integrate water-borne commuting into the public transport system.

    Oh, so the ANC think they have a solution, smirked Shivambu. The last thing we need is a solution. What we want is solidification.

  6. #26
    Unregistered
    Guest
    n Ma neem haar vyf-jaar-oue seuntjie saam bank toe.

    Hulle staan agter 'n gesette vrou, deftig aangetrek. Na 'n rukkie se
    geduldige wag s die seuntjie:

    'Sjoe, sy is vet!'

    Die ma buig en fluister in die seuntjie se oor om nie so lelik te praat
    van die tannie nie, en stil te bly.

    'n Paar minute gaan verby en die seuntjie strek sy arms uit so wyd as hy
    kan en s: 'Haar boude is so breed!' Die vet vrou draai om en gluur na die
    seuntjie.

    Die ma fluister-raas kwaai in sy oor, dreig hom en s aan hom om stil te
    bly. Na 'n rukkie kom die groot dame voor in die tou. Op dieselfde oomblik
    maak haar selfoon 'biep, biep, biep'.

    Die seuntjie skree: 'Gee pad, sy gaan reverse!!'

  7. #27
    Charlize Theron is nie die enigste Hollywood-ster met familie in Suid-Afrika nie. Na jare in die geheim het dit nou bekend geword dat die akteur Brad Pitt nog vier ander broers het. Hulle bly almal in Suid-Afrika. Die oudste broer is n boer in die Vrystaat en sy naam is Mielie Pitt. Die tweede oudste broer werk in Brakpan as 'mechanic' en sy naam is Tap Pitt. Die derde oudste broer is n vlienier en sy naam is Kock Pitt. Die vierde boet is heeltemal van koers af en skreeu blykbaar vir die SHARKS en sy naam is Stu Pitt.

    v

  8. #28
    Dit moet die pitts wees!

  9. #29
    Unregistered
    Guest
    Ek glo nie hy is stu pitt om vir die sharks te skree nie, hy ken tenminste 'n wenspan

  10. #30
    Unregistered
    Guest
    My geliefkoosde dier.

    Ons onderwyser het gevra wat my gunsteling dier is, en ek het geantwoord
    "Gebraaide Hoender."

    Sy het ges ek is nie snaaks nie, maar sy was seker verkeerd want al die
    ander het gelag!
    My ouers het my geleer om altyd die waarheid te vertel. Ek het. Gebraaide
    hoender is my geliefkoosde dier.

    Ek het my pa vertel wat gebeur het en hy het ges my onderwyser is seker lid
    van die SPCA.

    Hulle is baie lief vir diere. Ek ook. Veral hoender, gepekelde vark en bees.
    In elk geval, my onderwyser

    het my na die hoof se kantoor gestuur. Ek het hom vertel wat gebeur het en
    hy het ook gelag.

    Toe s hy ek moet dit nie weer doen nie.

    Die volgende dag in die klas vra die onderwyser weer vir my watter lewendige
    dier is my gunsteling.

    Ek s toe dis beslis hoender. Sy vra toe hoekom, toe vertel ek haar dis
    omdat hulle gebraaide hoender

    daarvan maak.

    Sy stuur my toe terug na die hoof se kantoor. Hy het weer gelag en ges ek
    moet dit nie weer doen nie.

    Ek verstaan nie. My ouers het my geleer om eerlik te wees, maar my
    onderwyser hou nie daarvan as ek is nie.

    Vandag vra die onderwyser ons watter beroemde persoon ons die meeste
    admireer.

    Ek het geantwoord "Kolonel Sanders".


    Raai waar is ek nou !!!!

+ Reply to Thread
Page 3 of 40 FirstFirst 1234513 ... LastLast

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may not edit your posts
  •