Copy hierdie skakel. Skep n nuwe tab of bladsy en plaas dit in die internet adres area om die advertensie te sien. http://www.youtube.com/watch?v=bO-gBzTzha0
+ Reply to Thread
Page 1 of 3 123 LastLast
Results 1 to 10 of 23

Thread: AKSKA Forum Skool - Hoe doen ek dit?

  1. #1

    AKSKA Forum Skool - Hoe doen ek dit?


  2. #2

  3. #3

  4. #4

  5. #5
    Ek wou die draad skoonmaak, toe vee ek alles uit. Gelukkig was dit my draad, so ek kon hom weer skep. Jammer Jannie, ek wou jou en Lukas se gesprek skuif na jou draad, maar toe byt daardie poste ook in die stof.

    Ek het opgelet in die videos ek sÍ klik hier en klik daar, maar nie of dit regs klik is nie. As u sien n blokkie met opsies maak oop na die klik, dan weet u dit was n regs klik.

    Net weer ter opsomming. Die draad is bedoel vir mense wat sukkel met die onderwerpe. Almal het nie met rekenaars grootgeword nie en die goed wat vir ons peanuts is, is baie onverstaanbaar vir die wat nie met rekenaars gewerk het nie. Die is bedoel om hulle vinniger op spoed te kry.

    Die e-pos adres wat ek in een van die videos geskep het, bestaan werklik en u kan gerus vrae stuur daarna as u nie op die oop forum wil vra nie. Praat gerus hier ook en vra vrae na hartelus. Ek sal die draad van tyd tot tyd skoonmaak nadat ek die vrae met videos geantwoord het.

  6. #6
    Ek het in die ou draad belowe om te wys hoe Gimp, n foto manipulasie program werk. Die program is ook gratis en is die arm man se Photoshop. Amper alles wat in Photoshop gedoen kan word vir duisende rande se sagteware, kan hiermee gedoen word. Die eerste video gaan oor hoe en waar om die program af te laai en te installeer en die tweede video gaan oor die gebruik van n paar funksies. As u die program nuttig vind en meer wil leer, soek op Youtube vir gimp en die funksie wat u wil leer. Daar sal tien teen een so n video wees. Ek het vergeet om die 'Arrow' funksie te demonstreer en sal dus nog n video moet maak.


  7. #7
    Ek het dan die demonstrasie van Gimp gedoen en hier is hy. Die video is in High Definition geskiet en is groter en langer as die res. Die HD maak dat mens meer duidelik kan sien wat gebeur. Ek het vergeet om te wys hoe die Arrow funksie werk en sal dit met n kort video opvolg.


  8. #8
    Die demonstrasie van Arrow, Clone en Fill gedoen met Gimp.


  9. #9
    Laai n foto op van jou rekenaar af.


  10. #10
    Hoe om n nuwe draad oop te maak. Onthou om eers die soek funksie te gebruik en seker te maak daar is nie reeds so n draad op die furum nie.


+ Reply to Thread
Page 1 of 3 123 LastLast

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may not edit your posts
  •