Copy hierdie skakel. Skep n nuwe tab of bladsy en plaas dit in die internet adres area om die advertensie te sien. http://www.youtube.com/watch?v=bO-gBzTzha0
+ Reply to Thread
Page 2 of 3 FirstFirst 123 LastLast
Results 11 to 20 of 23

Thread: AKSKA Forum Skool - Hoe doen ek dit?

  1. #11
    Hoe werk die soek funksie nou eintlik. Dit is maklik om vir een woord te soek, maar wat as jy twee drie woorde in volgorde wil soek. Aanhalings tekens werk nie. Ek wil soek vir drade of poste wat oor n bottel half met water praat. Ek kry dit nerens en weet dit was al bespreek.

    Kan iemand help?

  2. #12
    Gebruik Advanced Search - kies "All Types" en st jou soek in as bottel, glas, waslap - jy kan die soek verder vernou deut die gebruiker in tesit maar die sal jou 'n redelike lys gee.

  3. #13
    Nope. Kry niks. Dit was seker maar in forums waar ek nie meer toegang het nie.

  4. #14
    Tom, daar blyk nie so iets te wees nie - hier is wat ek kry m.b.t. die bottel storie. Ek het dit so effe ge-edit


  5. #15
    Dankie 524. Ek sien dit is in die Akska forum vir AKSKA lede. Ek sal maar in die boek gaan soek! So jammer n boek het nie n soek funksie nie! haha

  6. #16
    Tom jy is lankal soos enige AKSKA lid en ons wag vir jou om aan te sluit. Wat is dit wat jou terughou ?

  7. #17
    Unregistered
    Guest
    Hi Tom,

    Wanneer ek foto's probeer plaas, voeg die web bladsy 'n ekstra spasie in die file extention...maw....instede van [img]foto1.jpg[/img], plaas AKSKA dit as [img]photo1.j pg[/img], wat nie op my hardeskyf bestaan nie.

    Ek kan dan ook nie agterna die link edit nie, want hoe haal ek 'n spasie uit wat nie bestaan nie?

  8. #18
    Die kode wat jy tussen die stelle hakkies sit, moet n link wees na n foto op die web. Maw, as jy daardie kode in jou browser se adres bar sou plaas, maak die browser die foto oop.

    Jy kan nie iets wat op jou rekenaar is so vertoon nie. Jy moet jou foto eers oplaai na n server soos photobucket. Of jy kopie die adres van n foto wat reeds op die net is. Jy regsklik op so n foto op die net en se copy address. Dit is die adres wat tussen die codes in hakkies gaan.

    Jammer, ek kry nie .jpg files gelaai met die b-codes nie.
    Dit is omdat jy dit van jou rekenaar af probeer wys. Ek sien dit in die adres. /home/nicola/downloads.

    Jy moes daai foto iewers op die net gesien het. Gaan na hom, copy sy adres deur op hom regs te klik en die regte opsie dan te kies, en kom paste dan daardie adres in jou bb codes in. die adres sal altyd met www. of http. of https. begin.
    Last edited by Tom; 04-28-2015 at 10:15 PM.

  9. #19
    Pos 1 tot 5 wys hoe om jou eie fotos op die net te kry en dan met die BB codes hier te vertoon.

  10. #20

    Youtube downloader

    Youtube downloader is maklik om te gebruik en gee jou die voordeel dat jy net een keer data hoef te gebruik op n video, want jy kan dit dan oor en oor kyk vanaf jou hardeskyf. Jy kan dit ook oorlaai na jou selfoon en dit later kyk op n plek waar jy tyd het.

    Kry dit hier.

    http://getyoutubedownloader.com

+ Reply to Thread
Page 2 of 3 FirstFirst 123 LastLast

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may not edit your posts
  •