+ Reply to Thread
Page 1 of 2 12 LastLast
Results 1 to 10 of 12

Thread: 'n Versoek aan die lede in die tronk.

  1. #1

    'n Versoek aan die lede in die tronk.

    Kan al die geregistreerde gebruiker swat sukkel om hulle plasing ste maak, asb. net op hierdie draad met hulle geregistreerde name antwoord. ?

    Dit gaan vir Jannie baie help om uit te vind waarom julle plasings so moeilik op die webwerf beland.

    Baie dankie

  2. #2
    Lukas,
    Beteken dit mense wat se post ge approve moet word of mense met die error boodsap as hulle post?

    caholt.

    v

  3. #3
    Asseblief! Sover het ons myself - Jannie - Caholt en Phoenix uit die tronk en kan ons nou pos sonder haak plekke..

  4. #4

  5. #5
    sien ek is klaar uit, dankie

  6. #6
    Quote Originally Posted by marais View Post
    sien ek is klaar uit, dankie
    Almal wat nie kon pos nie behoort nou reg te wees - geen tronk meer nie!

  7. #7
    chris1 ek probeer ook nou uitbreek

  8. #8
    Sien ek is ook uit .
    chris1

  9. #9
    Ooi, wat gaan hier aan! Julle het my nou uit n jobpie uitgewerk! Waar is al my gevangenisse?

    Gelukkig is ek nou super besig met die Zello kanaal.

  10. #10
    Quote Originally Posted by Tom View Post
    Ooi, wat gaan hier aan! Julle het my nou uit n jobpie uitgewerk! Waar is al my gevangenisse?

    Gelukkig is ek nou super besig met die Zello kanaal.
    Ekskuus Tom, ek't hierdie ontsnappings roete plan fyn uitgewerk maar ek kon darem nie my mede gevangenis net so daar laat nie to los ek maar die deur oop.

    PS - Moet sÍ daardie Zello site van jou lyk regtig baie goed die Klerksdorpers is gelukkig.

+ Reply to Thread
Page 1 of 2 12 LastLast

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may not edit your posts
  •