Closed Thread
Results 1 to 3 of 3

Thread: Hoe om boeke te koop en om meer van tekens te leer.

  1. #1

    Hoe om boeke te koop en om meer van tekens te leer.

    Click image for larger version. 

Name:	2014 Boekpryse.jpg 
Views:	8 
Size:	23.2 KB 
ID:	3705


    Wanneer jy jouself en jou gesin op die bes moontlike manier teen geweldsmisdaad wil beveilig, is dit die belegging wat jy in jou eie veiligheid sal moet doen.

    Jy kan die items by Edith bestel. Probeer haar gedurende kantoorure by 0822950350 bel om die boek te bestel.

    Daarna kan jy die geld by die volgende rekening inbetaal en die bewys van betaling ook na Edith stuur.
    Die rekening is by ABSA bank
    Rekening naam is; LM Swart Spaar rekening.
    Dit is ‘n Spaar rekening
    Rekening nommer is 9136917918
    Takkode is 632005

    Bedrag: R1650.00 + koerier koste


    Daar is nou voorraad. Moenie te lank wag voor jy jou bestelling plaas nie.

    __________________________________________________ ____________

    Dit is nou 2018 en ons pryse was van 2014 dieselfde maar nou het die pryse opgegaan. Die boeke kan by die bestuurders teen hierdie prys gekry word soos wat hier geadverteer word.

    Maar wanneer jy verkies om die boek per koerier te bestel, sal die koerierkoste addisioneel by die prys gelaai moet word. Neem net daarvan kennis.
    Last edited by Lukas; 05-03-2018 at 09:38 AM.

  2. #2
    Kan mense steeds oorwin plaasaanvalle op sy eie koop en dan later die res, of is dit nou n onopbreekbare pakket?

  3. #3
    Die boek Afrika Kritografie is twee boeke wat as een verkoop word.

    DIe boek Oorwin Plaasaanvalle is n ander boek en kan apart gekoop word

Closed Thread

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may not edit your posts
  •