Copy hierdie skakel. Skep n nuwe tab of bladsy en plaas dit in die internet adres area om die advertensie te sien. http://www.youtube.com/watch?v=bO-gBzTzha0
Closed Thread
Results 1 to 3 of 3

Thread: Hoe om boeke te koop en om meer van tekens te leer.

  1. #1

    Hoe om boeke te koop en om meer van tekens te leer.

    Click image for larger version. 

Name:	2014-07-20-0985_zps2c10d571.jpg 
Views:	255 
Size:	201.3 KB 
ID:	719


    Wanneer jy jouself en jou gesin op die bes moontlike manier teen geweldsmisdaad wil beveilig, is dit die belegging wat jy in jou eie veiligheid sal moet doen.

    Jy kan die items by Edith bestel. Probeer haar gedurende kantoorure by 0822950350 bel om die boek te bestel.

    Daarna kan jy die geld by die volgende rekening inbetaal en die bewys van betaling ook na Edith stuur.
    Die rekening is by ABSA bank
    Rekening naam is; LM Swart Spaar rekening.
    Dit is ‘n Spaart rekening
    Rekening nommer is 9136917918
    Takkode is 632005

    Bedrag: R1700.00

    Saam met die boeke sal jy dan n tydelike naam en toegangskode kry, wat jou vir ten minste 30 dae gratis toegang op die webblad se aanlyn kursus sal gee.

    By die aanlyn kursus sal AKSKA lede nie kan wag om jou met jou vrae te help nie. Daar sal wanneer nodig, addisionele video’s gemaak word wat jou sal help om die besigheid nog beter te verstaan.

    Jy sal ook saam met die kursus materiaal, AKSKA aansoekvorms, boaan die aanlyn blad kan aftrek. Daardie aansoeke om AKSKA lidmaatskap, kan dan vir ons gestuur word, waarna jy verdere toegang tot AKSKA se dienste en al die vlakke van die webblad sal gee.

    Met die lees van tekens sal jy mettertyd besef dat ons nooit ophou om te leer nie en die webblad se databasis, en met ons addisionele kennis, sal jy altyd daardie een stappie voor die misdadigers kan bly.

    Daar is nou voorraad. Moenie te lank wag voor jy jou bestelling plaas nie.

    __________________________________________________ ____________

    Gedurende Augustus 2014 het die poskantoor weer begin staak en ons weet nie hoe lank die staking gaan voortduur nie. verlede jaar was dit vir meer as twee maande. Edith het n baie goedkoop koerierdiens gekry en wanneer jy haar bel, sal sy vir jou al die opsies gee om die materiaal so vinnig moontlik in die hande te kry.
    Last edited by Lukas; 03-04-2017 at 04:07 PM.

  2. #2
    Kan mense steeds oorwin plaasaanvalle op sy eie koop en dan later die res, of is dit nou n onopbreekbare pakket?

  3. #3
    Jy kan die boeke en die DVDs nog altyd apart koop, maar jy gaan eers toegang tot die aanlyn kursus kry wanneer jy die kriptografie boek gekoop het.

    En wanneer jy dit gekoop het, sal jy my moet laat weet, anders gaan ek jou nie vanself oplaai nie
    Last edited by Lukas; 07-28-2015 at 07:12 PM.

Closed Thread

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may not edit your posts
  •