Page 3 of 3 FirstFirst 123
Results 21 to 24 of 24

Thread: Betekenis van Lukas 16:19-26

  1. #21
    Baie Dankie
    Last edited by Lukas; 10-02-2014 at 10:39 PM.

  2. #22
    A1115. Gebruik n naam. Enige naam. Ek het nou vir die nuwe eienaars van die boeke n groep Naam en wagwoord wat tot 15 Nov geldig is.

  3. #23
    Die ryk man en Lasarus is vir my meer 'n vergelyking tussen 2 toestande waartoe ek en jy, by ins name geroep is, om te moet maak. Die keuse is dieselfde, die nagevolge verskillend. Ook besef ons dat mense nie die Here sal kies nie al sou daar ook iemand uit die hel kon kom om vir hulle daarteen te waarsku. Die hemel en hel sal beslis nie langs mekaar wees nie, want God sÍ in Sy Woord dat Hy die wat tot die 2de dood veroordeel sal word nie weer sal sien nie.
    Die Woord is ook duidelik dat daar eers aan elke mens verduidelik sal word waarom hy in die opstanding tot die ewige lewe saam met Christus, by Sy wederkoms sal gaan en waarom die ander dode nie herlewe het, tot na die 1000jaar tydperk. (LEER OP 20). Daar moet ook eers aan die wat tot die hel(2de dood) veroordeel word vetduidelik word waarom hulle sodanig "gevonnis" word.
    God is 'n regverdige God en Hy sal eers die boeke voor ons oŽ open om aan ons Sy uitspraak te verduidelik, voordat Hy die finale vonisse tot die 2de dood, vir die wat onder die oordeel sal kom, sal voltrek.
    God se liefde sluit Sy genade EN Sy oordeel in en dit is die waarskuwing vir ons te leer uit die vergelykende gelykenis van Lasarus en die ryk man (ek en jy).

  4. #24
    Almal wat die "kinders van Abraham" sal word (Israeliet in wedergeboorte), sal hemel toe gaan. Die "bekeerlinge" (wat met God en mense geworstel het en oorwin het), is die verbondsvolk van God, deur Jesus Christus. Daarom word ons kinders van God genoem, nie deur vlees besny nie, maar deur die hart (die Gees). En dit is die nageslag van Abraham. (Ps 105:6,Jes 41:8, Rom4:13-16, GAL 3:29)

Page 3 of 3 FirstFirst 123

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •