Copy hierdie skakel. Skep n nuwe tab of bladsy en plaas dit in die internet adres area om die advertensie te sien. http://www.youtube.com/watch?v=bO-gBzTzha0
+ Reply to Thread
Results 1 to 10 of 10

Thread: Hoe om as gebruiker te registreer ?

  1. #1

    Hoe om as gebruiker te registreer ?

    Daar is mense wat hiermee sukkel en ek het n paar screenshots gemaak om dit te verduidelik. Julle moet ook mooi kyk. Soms vra die blad vir julle om die woorde akska2 in te tik. Dit is terwille van sekuriteit om nie allerhande ongevraagde robot advertensies op die webblad te kry nie.


    Click image for larger version. 

Name:	Eerste Bladsy.jpg 
Views:	290 
Size:	91.7 KB 
ID:	787

    Wanneer jy die eeste bladsy oopmaak, sal daar regs bo, n opsie wees om te registreer. Kliek op daardie skakel om die volgende bladsy oop te maak.


    Click image for larger version. 

Name:	Bladsy 2.jpg 
Views:	186 
Size:	69.2 KB 
ID:	788

    Vul die spasies wat op die tweede bladsy in. Die foto verduidelik wat jy moet doen


    Click image for larger version. 

Name:	Bladsy 3.jpg 
Views:	169 
Size:	107.3 KB 
ID:	789

    Bladsy 3 het twee dele. Die eerste deel word in die foto verduidelik. Wanneer jy die eerste deel ingevul het, moet jy na onder afskuif om die laaste deel te voltooi

    Click image for larger version. 

Name:	Bladsy 3a.jpg 
Views:	153 
Size:	76.9 KB 
ID:	790


    Ek hoop dat dit gehelp het. Die Server sal n epos na jou adres stuur om te verifier dat jy n mens is, Kliek op die skakel, en Welkom by ons.
    Last edited by Lukas; 10-25-2014 at 04:25 PM.

  2. #2
    Quote Originally Posted by Unregistered View Post
    Naandsę lukas iest het op my ipad gebeur al my usser settings het ek verloor kan nie op akska inteken nie kan julle met reste met nuwe password asb ((23 Augustus))
    Quote Originally Posted by Lukas View Post
    Ek het jou wagwoord ge epos((11 Oktober))

    En die les wat ons hieruit leer? Moet NOOIT jou AKSKA wagwoord vergeeet nie! Dit neem amper twee maande om dit reg te maak - ((Tong In Kies))

  3. #3
    Hahahaha Dankie hiervoor, dit moes eintlik by die grappies gekom het. EN die les is. Moenie jou wagwoord verloor nie.

  4. #4
    Unregisteredchrista
    Guest

    mev

    Het ni email ni net watsap

  5. #5
    Unregistered
    Guest

    Aansluit by blad

    Lukas kan ek asseblief net op jou blad aansluit, kry hom nie op fb nie. Dankie Lizzy van Vuuren

  6. #6
    Quote Originally Posted by Unregistered View Post
    Lukas kan ek asseblief net op jou blad aansluit, kry hom nie op fb nie. Dankie Lizzy van Vuuren

    https://www.facebook.com/groups/274542716084244

  7. #7
    Quote Originally Posted by Unregistered View Post
    Lukas kan ek asseblief net op jou blad aansluit, kry hom nie op fb nie. Dankie Lizzy van Vuuren
    Lizzy, jy sal hom nie kry as jy nie n lid is nie. Dit is n geheime groep. "Secret Group" en nie lede kan dit nie sien nie.

    Iemand wat reeds n lid is en jou vriend op FB is, moet jou by die groep 'add' en vir jou 'vouch'.

    Ek stel voor jy stuur n vriendskap boodskap aan Lukas self op FB. (as jy nie vriende het wat reeds lid is nie) Hy sal jou profiel nagaan en besluit of hy jou 'add'

    https://www.facebook.com/lukas.swart2

    Ek sien jy is ook nie ge registreer op hierdie blad nie. Dit help ook nie veel nie...

  8. #8
    Jakobus
    Guest

    Mev

    Ek wil graag aansluit

  9. #9
    Hennie Venter
    Guest

    Mnr

    Wil aansluit. Van Viljoenskroon

  10. #10
    Handre Grobbelaar
    Guest

    Mnr

    Besig om te registreer om toegang tot files te kry

+ Reply to Thread

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may not edit your posts
  •