Copy hierdie skakel. Skep n nuwe tab of bladsy en plaas dit in die internet adres area om die advertensie te sien. http://www.youtube.com/watch?v=bO-gBzTzha0
+ Reply to Thread
Results 1 to 3 of 3

Thread: Hoe om as gebruiker te registreer ?

  1. #1

    Hoe om as gebruiker te registreer ?

    Daar is mense wat hiermee sukkel en ek het n paar screenshots gemaak om dit te verduidelik. Julle moet ook mooi kyk. Soms vra die blad vir julle om die woorde akska2 in te tik. Dit is terwille van sekuriteit om nie allerhande ongevraagde robot advertensies op die webblad te kry nie.


    Click image for larger version. 

Name:	Eerste Bladsy.jpg 
Views:	206 
Size:	91.7 KB 
ID:	787

    Wanneer jy die eeste bladsy oopmaak, sal daar regs bo, n opsie wees om te registreer. Kliek op daardie skakel om die volgende bladsy oop te maak.


    Click image for larger version. 

Name:	Bladsy 2.jpg 
Views:	135 
Size:	69.2 KB 
ID:	788

    Vul die spasies wat op die tweede bladsy in. Die foto verduidelik wat jy moet doen


    Click image for larger version. 

Name:	Bladsy 3.jpg 
Views:	117 
Size:	107.3 KB 
ID:	789

    Bladsy 3 het twee dele. Die eerste deel word in die foto verduidelik. Wanneer jy die eerste deel ingevul het, moet jy na onder afskuif om die laaste deel te voltooi

    Click image for larger version. 

Name:	Bladsy 3a.jpg 
Views:	106 
Size:	76.9 KB 
ID:	790


    Ek hoop dat dit gehelp het. Die Server sal n epos na jou adres stuur om te verifier dat jy n mens is, Kliek op die skakel, en Welkom by ons.
    Last edited by Lukas; 10-25-2014 at 04:25 PM.

  2. #2
    Quote Originally Posted by Unregistered View Post
    Naandsę lukas iest het op my ipad gebeur al my usser settings het ek verloor kan nie op akska inteken nie kan julle met reste met nuwe password asb ((23 Augustus))
    Quote Originally Posted by Lukas View Post
    Ek het jou wagwoord ge epos((11 Oktober))

    En die les wat ons hieruit leer? Moet NOOIT jou AKSKA wagwoord vergeeet nie! Dit neem amper twee maande om dit reg te maak - ((Tong In Kies))

  3. #3
    Hahahaha Dankie hiervoor, dit moes eintlik by die grappies gekom het. EN die les is. Moenie jou wagwoord verloor nie.

+ Reply to Thread

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may not edit your posts
  •