+ Reply to Thread
Page 2 of 2 FirstFirst 12
Results 11 to 14 of 14

Thread: Hoe om as gebruiker te registreer ?

  1. #11
    Unregistered
    Guest

    Mev

    Lucas kan jy my help reg sodat ek weer wag woord mag kry? Het al op groep fevra, tel 0769074991. Die is enigste nr wat ek het, ander foon kannie gebruik, het nou gehoorstuk as u my kan laat weet per whatsapp! Vreeslik dankie Elizabeth

  2. #12
    Unregistered
    Guest

    Mej.

    Hallo Lucas, ek is Celeste71 wat probeer registreer. Ek wag net vir u e-pos om dit te bevestig. Het my aanstaande se naam as verwysing gebruik omdat ek vasgehaak het. Hy is nie op u groep nie. Het eers later raakgelees dat ons u naam mag gebruik. Vriendelike groete.

  3. #13
    Wanneer julle as gebruikers registreer, mag julle geen verwysing insit nie. Verwysing of (reference ) veroorsaak dat julle nie kan registreer nie. Los daardie blokkie oop.

    As jy nog steeds nie kan regkom nie, stuur dan vir my n WhatsApp met jou naam en epos adres na 0722495196.

    Ek is elke dag op die pad besig om te bestuur en om ondersoeke te doen. EK kry nie baie tyd om ander werk op te vang nie en dit sal help as julle eers self probeer om sonder n verwysing te registreer.

    Maar as jy die verwysing uitlos en nog altyd nie kan registreer nie, moet jy vir my die WhatsApp stuur

  4. #14
    UnregisteredNinna
    Guest

    Arrow Mev

    Lukas, ek wil net graag as besoeker registreer

+ Reply to Thread
Page 2 of 2 FirstFirst 12

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may not edit your posts
  •