Copy hierdie skakel. Skep n nuwe tab of bladsy en plaas dit in die internet adres area om die advertensie te sien. http://www.youtube.com/watch?v=bO-gBzTzha0
Page 1 of 3 123 LastLast
Results 1 to 10 of 29

Thread: Net die begin

  1. #1

    Net die begin

    Dit gaan n lang gesprek afgee
    Voor ons by genesis begin moet ons eers ons geloof idetifiseer en daarna die wapen uirusting aantrek

    Inleiding oor ons geloof
    Eerstens die bybel is die onfeilbare Woord van God en dat dit wat die Bybel leer gesaghebbend is (2 Timotheus 3:16, 2 Petrus 1:20-21). Christene glo in een God wat bestaan in die vorm van drie persone, die Vader, die Seun (Jesus Christus) en die Heilige Gees.

    Net met die tien gebooie kan ons behoue bly, die tien gebooie bewys dat ons almal sondaars is en net genesing kan ontvang deur God se genade en seeninge

    Inleiding oor wapenuitrusting

    Die gordel van die Waarheid, Kennis tussen goed en kwaa
    Die borswapen van die geregtigheid;
    Die skoene van die Bereidheid vir die Evangelie van verkondiging en berispe in die woord met mede gelowiges.
    Die skild van die geloof, soos die moster saad
    Die Helm van verlossing, deur dat die Seun jesus vir ons sondes gesterf het
    Die swaard van die Gees, God waarborg ons beskerming met behulp van engele
    DIE lans bid in die gees en spreek die woord

    Voorbeeld van iemand wat sterk is in God se krag is Migael in Judas 9. Migael is sekerlik die magstigste engel van al God se engele en hy het nie Satan deur sy eie krag beveg nie maar slegs ges, “Die Here sal jou straf”. Dit is slegs deur ons vehouding met Jesus Christus dat ons enige gesag oor Satan en sy bose magte het. Dit is slegs Sy Naam wat krag het om te berispe.

    Efesirs 6:10-12 verklaar, “Verder nog dit; Soek julle krag in die Here en in Sy groot mag. Trek julle volle wapenrusting aan wat God julle gee, sodat julle op julle pos kan bly ondanks die listige aanslae van die duiwel. Ons stryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen elke mag en gesag, teen elke gees wat heers oor die sondige wereld, teen elke bose gees in die lug”. Hierdie teks leer ons baie belangrike waarhede; dat ons slegs sterk kan wees met God se krag, dit is God se wapens wat ons beskerm en ons oorlog is teen die bose geestelike magte in hierdie wereld.

    Word vervolg......
    Barry

    GAWES VAN DIE GEES

    9 GAWES VAN DIE VLEES IN 3 STAPPE
    1. Gawes waardeur God iets wys:
    a. Wysheid
    b. Kennis
    c. Onderskeiding van geeste
    2. Gawes waardeur God iets s:
    a. Profesie
    b. Spreek in tale
    c. Uitleg van tale
    3. Gawes waar God iets doen:
    a. Spesiale geloof
    b. Gesondmaking
    c. Wonders
    Gawes van die Gees word NIE gegee vir die mens se doel of verheffing nie. Die mens kan nie
    spog oor dit wat hy gratis ontvang nie.
    Dis GAWES, en dit word gegee vir die Liggaam van Christus in geheel en tot eer van God.
    Die Gees van God kan ook in dienste en in ons lewens geblokkeer word – en dit beteken NIE
    dat God se krag beperk is nie, die Gees werk waar hy toegelaat word en verwelkom word, nie
    waar Hy Hom afdwing nie.
    Last edited by Nov16; 11-07-2015 at 07:31 AM.

  2. #2

    Die gordel

    Die gordel van die Waarheid, Kennis tussen goed en kwaad, som totaal indien jy in die wee wandel met geloof is die volgende tot jou beskiking
    < pred 1 vers 18 >
    By wysheid kom baie verdriet en smart, en wie kennis vermeerder, vermeerder smart
    So het die mensdom se smart begin by genesis, met n gebrek aan kennis het satan eva verly en daarna adam verly met n plan om kennis as n wapen te gebruik..

    So kan ons die bybel begin verstaan in Spreuke lees in kontek van die verlyding wat in ons moderne wereld ondervind.

    Die gordel van waarheid verleen jou tot kennis tussen goed en kwaad jy sal smart ondervind tot en met n tyd waar jy wys begin handel in die vlees.

    Word vervolg....

  3. #3

    Geregtigheid

    Die bors wapen van geregtigheid

    Geregtigheid in Christus vrywaar jou nie van probleme of die stryd met die bose nie. Dit gee jou egter wel die basis waarop jy oorwinnend kan wees in die geloofstryd.

    Handel soos volg, jy weet wat reg is in die o van ons Vader en die aanspreeklikheid ly tot regverdigheid in die woord van God.

    Ons kan dus daarop staatmaak dat Die Drie Vader-Seun-Heiligegees naby ons sal wees en liefdevol vir ons sal sorg. Ons Vader se geregtigheid en baremhartigheid waarborg dit!Spreuke 2:7, 8.

  4. #4

    Evangelie

    Die evangelie

    Jesus s in matt 10 Moet nie na die wereld gaan nie , nie na al die nasies, maar gaan na my verlore skape.

    Groot vraag wie is die verlore skape? En skape het mos n herder ( oppasser ).
    John 17 vers 9 " jesus bid, Ek bid nie vir die wereld nie, maar vir die wat U vir my gegee het. Wel hier het ons nou die herder, nou moet ons net die skape kry!

    Romeine is hier baie belangrik lees stadig en aandagtig, neem kennis in!
    Daniel 12 baie belangrik om in teneem

    Dan 12 vers 10
    Baie sal gereinig en gesuiwer en gelouter word, maar die goddelose sal goddeloos handel; en geeneen van die goddelose mense sal verstaan nie, maar die verstandiges sal verstaan

    Openbaring 2 vers 7
    Elkeen wat kan hoor, moet luister na wat die Gees vir die gemeentes s. Aan elkeen wat die oorwinning behaal, sal Ek te ete gee van die boom van die lewe, wat in die paradys van God

    Matt 15 vers 7
    Jesus antwoord: Ek is net na die verlore skape van die volk Israel toe gestuur.

  5. #5
    Barry, by begin met iets en storm voort. Wat will by bereik broer. Ek verstaan nie

  6. #6

    Jangaan n storm wees

    Hoeveel mense lees die bybel sonder om dit regtig te kan verstaan, moontlik sal die inligting van ons mense laat opsit by die huis in stilte tyd en bybel studie dien

  7. #7

    Die skild the shield

    Skild - shield

    Vroeg in die bybel is daar woord van ons Almagtige Vader oor sy beskerming, n skild in sy geloof en daarby n belofte

    Lees Genesis 15 vers 1

    Nog n bevestiger in Sameul

    2 Samuel 22:3 | Read whole chapter | See verse in context
    The God of my rock; in him will I trust: he is my shield, and the horn of my salvation, my high tower, and my refuge, my saviour; thou savest me from violence.

    So vervolg die woord skild of shield deur die heele bybel as geloof oortuiging, beskerming en wapen die mooiste deel sekerlik in Psalms

  8. #8

    Hoof beskerming belofte

    Salvation verlossing

    Efesiers 2

    Uit genade is julle gered en deur geloof, genade van ons Hemelse Vader in Geloof van sy Seun deur die Heilige Gees

    Die bogenoemde is n gawe van Die Almagtige vir ons, net indien jy glo in Romeine 10

    Romeine 5 vat ons weer terug na die Liefde van die Almagtige Vader vir ons.

    Sekerlik een van die belangrikste verse in die bybel, maak nie saak in watter taal of konsep dit woorde geplaas is nie lees mooi
    Joh 3:16
    Want so lief het God die wreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan h.

    Die grroot vraag seker is vir wie in die wereld?

  9. #9
    Sorry Barry, maar ek verstaan nie wat jy probeer se nie.

    Chris

  10. #10

    Chris

    Quote Originally Posted by 454 View Post
    Sorry Barry, maar ek verstaan nie wat jy probeer se nie.

    Chris
    Dit is nie wat ek s nie chris, maar net n stelling mense lees die bybel verkeerd asook met jaare se misleiding oor die woord van ons Vader skep dit n hoop vir seker mense en totaale anargie vir ander.

    Sal jou probeer oortuig van my stelling soos wat ek dit plaas. Die hoofopskrif se alles dit gaan n lang gesprek afgee.

    Net n vraag wat dink jy van die kers seisoen wat ons nou intree, weestyd ensovoorts. En dan ook die gelowige oorteiging wat veronderstel is om plaas tevind?

    Lekker aand
    Barry

Page 1 of 3 123 LastLast

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •