Copy hierdie skakel. Skep n nuwe tab of bladsy en plaas dit in die internet adres area om die advertensie te sien. http://www.youtube.com/watch?v=bO-gBzTzha0
Page 3 of 4 FirstFirst 1234 LastLast
Results 21 to 30 of 34

Thread: Net die begin

  1. #21

    dankie lede

    net om die draad te begin was n uitdaaging, hoe kry ons mense uit hul doppe om beter en meer bybelstudie tedoen om versekerlik te verstaan wat om jou aangaan, en wat gaaan gebeur n die toekoms.

    dankie vir bydrae, sterkte
    Last edited by Nov16; 11-09-2015 at 07:35 AM.

  2. #22

    Roer met die woord

    Quote Originally Posted by Hein View Post
    Barry, by begin met iets en storm voort. Wat will by bereik broer. Ek verstaan nie
    Wherefore I put thee in remembrance that thou stir up the gift of God, which is in thee by the putting on of my hands.

    Is dit nie mooi woorde, om lewe in jou geloof teblaas
    2 Timothy 1:6
    Wherefore I put thee in remembrance that thou stir up the gift of God, which is in thee by the putting on of my hands.
    Stir up the gift of God, which is in thee - The gift which Timothy had received was the Holy Spirit; and through him, a particular power to preach and defend the truth. This gift is represented here, under the notion of a fire, which, if it be not frequently stirred up, and fresh fuel added to it, will go out. This is the precise idea which the apostle had in his mind; hence the term αναζωπυρειν, which signifies to stir up the fire; to add fresh fuel to it. From this it plainly appears, that if Timothy had not continued to be a daily worker with God, he would have received the grace of God in vain. The Latins have a similar metaphor, excitare igniculos ingenii, to stir up the sparks of genius.
    By the putting on of my hands - See on 1 Timothy 4:14 (note).


    Paul and the False Apostles

    2 Corinthians 11:14

    …13For such men are false apostles,
    deceitful workers, disguising themselves as apostles of Christ.
    14No wonder, for even Satan disguises himself as an angel of light.
    15Therefore it is not surprising if his servants also disguise themselves as servants of righteousness, whose end will be according to their deeds
    Last edited by Nov16; 11-27-2015 at 07:31 AM.

  3. #23

    Net vir Hein

    Dags Hein n uitdaaging om die wapenuitrusting van God ons almagtige Vader vir ons gegee het om die sinniloose duiwel teen testaan...

    Ons Engele wat ons beskerm, en satan het nie hy het net die boose

    Ons het die woord, satan het die wereld as speelplek...

    In onkunde gee ons satan die vastrap plek, nie die mag nie. Wel net vat plek om ons te begin werk vir homself.

    So ja lekker huiswerk doen...maak jou kop skoon en begin weer by die begin.

  4. #24

    Jesebel

    Daat was en is so mooi verduidelik oor die gees van jesebel op die akska groep ek het die draad verloor kan iemand dit weer plaas. Mooi opsomming en baie goed geskryf

  5. #25
    Dankie Nov16. Ek het daarvan gehou dat jou bespreking so stukkie vir stukkie onder aparte opskrifte gedoen is. Jy kan maar weer so maak. Ek het baie geleer en moet bietjie self paar goed gaan lees.

    Ek het so ruk terug geworstel met die konsep van geregtigheid en dit op die ou einde vir myself verklaar as om die regte ding op die regte tyd te doen in ooreenstemming met die riglyne van die Skrif en spesifiek die vrugte van die gees. En toe besef dit sluit aan by daai ding van jou naaste lief h soos jouself. Nie altyd so maklik nie! Mens moet net na jou gewete luister en ophou om die arme ding te versmoor. Elke dag is dit 'n uitdaging!

  6. #26

    Bou en bou geloof in Liefde

    Dankie vir die terugvoer, die idea was om so stadig en paslik ons vrinne wat so lekker skryf te betrek, besonder vir chris en hein en baie ander ook.

    Baie keer betwis hulle hule eie saak soos ges was...party moet net eers die wapenuitrusting aanpas party dra dit elke dag, en ander weet nie eens daarvan nie..daar is baie mense wat dit bre net vir die nood, wat waarskeinlik baie verkeerds is dit is soos kleredrag, uniform as jy dit het dra dit gebruik dit elke dag. En Satan het dan sy mag verloor oor jou.

    N prediker vriend van my het n besonderse stelling gemaak op n tyd in my lewe, sy vraag was hoekom is Satan se aanslag presies so sterk teen jou en jou vrou op daardie stadium van jul lewe. lukas het dit ook so bevestig, asook 515 ..

    Satan mors nie sy tyd op sy eie siele nie, hy soek nuwes waarvan die geloof nie rotsvas is nie. So wanneer jy val of stadig begin sink is dit satan wat jou onder kry.
    As jy nie kennis van die woord het nie gaan jy bly sink.

    Met die woord as kennis versterk net jou geloof, baie meer en jy word n sterker persoon met tyd.
    Last edited by Nov16; 11-26-2016 at 07:53 AM.

  7. #27

    Wie is teen ons

    Hier is n redelike verwysing waarmee van ons sukkel

    http://biblehub.com/commentaries/1_john/5-19.htm

  8. #28

    Geloof in Heilige Gees

    Die een moet ons baie versigtig aanpak, daar is baie aanslae en die begrip moet sonder ywyvel oorgedra word.

    N gebrek aan kennis maak van ons sondaars, en juis waar ons verloore raak, waar satans ons optel en nie maklik los nie, waarin ons twyvel daar moet die geloof en die Gees ons neem na n beter plek.

  9. #29
    Quote Originally Posted by Nov16 View Post
    Die een moet ons baie versigtig aanpak, daar is baie aanslae en die begrip moet sonder ywyvel oorgedra word.

    N gebrek aan kennis maak van ons sondaars, en juis waar ons verloore raak, waar satans ons optel en nie maklik los nie, waarin ons twyvel daar moet die geloof en die Gees ons neem na n beter plek.

    Hier volg die frugte van geloof in die Gees, n paar woorde en elkeen kan seker sy eie definiesie saamslaan wat pas.

    Liefde

    blydskap; bron van vreugde; geneugte; genoe; hom verheug; verbly; verheugenis; verheuging; vreugde

    geduld; nalating; onthouding; verdraagsaamheid; versaking

    vriendelikheid, begunstiging

    geskiktheid; goedheid;

    Akkuraat, presies, betroubaar

    Satan weerhou ons van die vrugte watter teen stelling as ons kyk na die vrug wat eva gepla het in genesis, sy kon nie dit teenstaan nie sy moes dit net doen ag die belustige slang haar oortuig het.

    So defenetief ontneem satans ons van die vrugte kyk weer wat verloor jy as jy nie in die geloof kan wandel nie.

    Terwyl jy grooi in die geloof kry ons die by

    gelatenheid; gelykmatigheid; gelykmoedigheid; sielsrus

    Weereens verloor ons die gerief hier bo genoem as satan ons beetkry

    http://biblehub.com/commentaries/galatians/5-22.htm
    Last edited by Nov16; 11-26-2016 at 09:58 PM.

  10. #30

    kom lees saam

    ek sien nou hoe reg en verkeerd die woord opgesom word van baie partye

    meskien moet ons bietjie gaan kyk waar oor ons nie saam stem nie en hoekom nie..

    daar is n draad oor die jesebel gees wat baie nou saam stap oor wat tan aangaan

    net so om beter perspektief te kry kom oms kyk na sekere woord wat in en om ons gebtuik word

    DISCORD
    (A lack of agreement, disagreement, a harsh mixture of sounds) soos elkeen sy eie deel probeer verdedig mag dit reg klink asook hee verkeerd wees. die woord is net daar vir wie kan hoor, en luister. dit is geplant in jou hart.

    dit in afrikaans is wat elke keer gebeur, dit is soos n vloek oor ons (disharmonie; dissonant; dissoneer; nie harmonieer nie; ’n wanklank wees; onenigheid; tweedrag; tweespalt; verskil; wanklank)

    dit is een van die eerste eienskappe van nie n kind van die Vader nie dit is n einskap gegee aan jesebel gees of demoon of so iets dergliks wat alltyd onmin saai

    nou kyk ons na ons eie voordeel om die bogenoemde na testreef jou eie wil te laat geskiet

    STRIFE
    (Strife a lack of agreement and harmony leading to open conflict.)

    This is a wedge weapon that produces sharp conflict between people. This is a higher level than discord because strife gets between those that were once very close, (die beste afrikaanse woord is burgertwis, daar is net geen beter beskrywing nie)

    die drede deel is
    ACCUSATION
    (To bring an accusation against, level a charge against, blame, make a claim of wrongdoing or misbehavior against.) weer lekker om afrikaans te praat kling eerder na telastelegging, aantyging, beskuldiging.

    dan kom die woord weer sterk deur kyk na die deel

    For all that is in the world, the lust of the flesh, and the lust of the eyes, and the pride of life is not of the Father but is of the world” (1 John 2:15-16). Beware the wedge of seduction that would try to pull you away from the things of God. Don’t be unequally yoked. What fellowship has righteousness and unrighteousness? (2 Corinthians 6:14).

    en wNNEER ONS DEEL VAN DIE WERELD WORD SLUIMER SATAN NIE MEER NIE HY IS BESIG MET
    Confusion can be a sign of spiritual attack against your mind....
    NET HIER NA BEGIN DIE VERDEELING, WIE IS REG OF WIE IS WEG.. IN GENESIS HET GOD DIE DUISTER VERDEEL IN LIG EN DONKER.

    EEN WOORD WORD GEBRUIK IN AL DIE GELOOWE OP DIE AARDE OM VERDEELING TE SKEP OM N ONDERSKYT TE MAAK WAN DIE BEGIN AF..

    ONS BYBEL WYS DIT IN GENESIS DIE BEGIN. ASOOK DIE LAASTE HOOFSTUK OPENBAARING, WEER DIE VERDEELING .....
    Last edited by Nov16; 02-27-2017 at 08:29 PM.

Page 3 of 4 FirstFirst 1234 LastLast

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •