Copy hierdie skakel. Skep n nuwe tab of bladsy en plaas dit in die internet adres area om die advertensie te sien. http://www.youtube.com/watch?v=bO-gBzTzha0

Poll: mIp5nz

+ Reply to Thread
Results 1 to 7 of 7

Thread: Ai Die Volk Van my

  1. #1
    Unregistered
    Guest

    Ai Die Volk Van my

    Bilida Boervrou Wonder Hoe voel Dit? Nog n Gingo ontbloot!!

    Rooi Jan


    4 May 2007, 00:37
    Hierdie verraaier (verraaister/verraaieres/verraerin dalk) het agter tralies beland vir haar moeite - nou dagvaar sy die polisie.


    Informant eis R1,5 m. oor polisie haar arresteer
    Frans Coetzee


    Kimberley. – ’n Speurder van misdaad-intelligensie in Upington was erg ontsteld toe hy verneem sy informant oor verregse bedrywighede is deur ’n ander polisie-eenheid in hegtenis geneem.


    Dít is gister in die hooggeregshof getuig waar me. Belinda Smit (43), ’n parapleeg van Kanoneiland, die polisie vir sowat R1,5 miljoen dagvaar nadat sy na bewering in 2002 onregmatig in verband met die besit van plofstof, ploftoestelle en ammunisie aangehou is.


    Smit is glo onder meer op 28 November 2002 sonder ’n lasbrief in hegtenis geneem.


    Smit, wat verlam is in haar onderlyf, het na bewering noodgedwonge die nag in ’n rolstoel in die Keimoes-polisieselle se binnehof deurgebring terwyl sy “nie kos of water” gekry het nie. Sy was ook na bewering “aangewese op die hulp van ’n manlike polisiebeampte om die toilet in die selle te gebruik”.


    Insp. Gert Boonzaaier het getuig Smit het as sy informant inligting in verband met ploftoestelle verskaf wat naby Keimoes in die veld versteek is.


    Ná verskeie vrugtelose pogings om die toestelle op te spoor, het Smit hulle een nag na die plek geneem.


    Boonzaaier het in kruisondervraging getuig ’n speurder van die destydse eenheid teen ernstige geweldmisdaad (EGM) wou op die misdaadtoneel weet wie sy informant is. “Hy was nie ingenome toe ek weier om die beriggewer se identiteit bekend te maak nie.
    “As hanteerder van die beriggewer sou ek haar met my lewe beskerm.”


    Boonzaaier het getuig hy “het nooit die indruk gekry Smit was by die wegsteek van die ploftoestelle betrokke nie”.


    “Smit was van kardinale belang by die opspoor van die ontstekers en plofstof wat op ander plekke versteek was. Haar inhegtenisneming deur ’n ander polisie-eenheid was vir ons ’n groot verlies, aangesien haar identiteit sodoende bekend gemaak is.”


    Boonzaaier het verder getuig hy meen tot vandag dat Smit nie by ’n misdryf betrokke was nie en haar inhegtenisneming was ’n fout.
    http://152.111.1.251/…/…/2007/05/03/...ns_1650.htmlie volk van ons ;;

  2. #2
    Unregistered
    Guest

    Mev

    Wat was die opvolg en uiteindelikke uitkoms van die saak?

  3. #3
    Mense wat gereed maak om met die regering swaarde te kruis, het geen idee waartoe die regering in staat is nie

  4. #4
    Unregistered
    Guest
    Vir die paar “regses” wat hier lees :

    Die "regses" wat steeds dink dat Suid-Afrika "hulle land" is, en dat hulle "die land (eendag) gaan terug vat" leef in 'n absolute naïewe (emosionele) droomwêreld.

    Daardie sogenaamde "regse" groep of (‘oorlewings’ / 'volks') organisasie waaraan hulle/jy behoort is deur die regering sélf gestig en word deur die intelligensiedienste beheer en bestuur. Die "plannetjies" wat by daardie "geheime vergaderings" bespreek word is lankal in detail voor-uit beplan - tot op die presiese punt waar hulle jou gaan arresteer. Met satelliete en ‘drones’ hou hulle jou van bo af 24 uur dop en kan hulle elke dag of nag elke beweging van jou waarneem.

    In jou huis het hulle lankal afluisterapparate geplant en luister hulle jou fone lankal 24 uur af. Jy is nooit "alleen" nie. So, as jy teen die regering wil "Rambo" speel, kan jy maar netsowel jou reg maak vir die "Simson Opsie" - want jy kan netsowel jou eie lewe neem in/met die "plannetjies" wat jy wil of wou of sou maak (nes 'n ware selfmoord-bommer). Want jy gaan óf sterf, óf jy gaan lewenslank in 'n Azaniese tronk sit en vrot terwyl jy almal daar se "meisie" is. Beter om dán liewer maar te sterf as deel van jou groot "plannetjies", want jou lewe sal in elk geval oor en verby wees.

    Buitendien is ten minste een uit elke 5 witmense wat jy ken (of mee bevriend is) ‘n spioen of informant van die regering – en ook is elke witte wat lid is van die Vrymesselary en die Afrikanerbond (as ook hulle filiale) ; en ook letterlik elke (verkoops) verteenwoordiger van elke mediese of versekeringsmaatskappy.

    As jy NIE van die Linkses, Vrymesselaars, Sataniste & Afrikanerbonders soos FW de Klerk se gemengde Nuwe SA (Azanië) hou en daarmee kan saamleef nie - dan is jou BESTE OPSIE om te EMIGREER. Dis al.

    Moenie jou lewe verwoes (en daarmee die paar goeie wittes in SA se naam met 'n plank slaan) net ter wille van 'n simpel, onwerklike, onwerkbare en absurde "regse" idee nie. Die land behoor LANKAL nie meer "aan die witmense" nie. Lankal !

    Maak dan liewer soos meer as 1.6 miljoen intelligente witmense reeds gemaak het : Stem met jou voete. Trek.

  5. #5
    As hul maar net die selfde moeite en hulpbronne vir die radikale linkses kon aanwend

  6. #6
    Click image for larger version. 

Name:	Model vir 2017.jpg 
Views:	38 
Size:	165.1 KB 
ID:	3206

    Hierdie prentjie verduidelik waarom hulle dit nie wil keer nie. Dit het uiteindelik niks met die politiek of met ideologie te doe nie maar dit gaan oor geld

  7. #7
    Unregistered
    Guest
    Soos ek Lukas se prentjie hierbo verstaan gaan die Internasionale Joodse Bankiers (Geldmag) en hulle agente (Rothschild, Rockefeller, Soros, Kirsch, Oppenheimer, Rupert, Wiese, Afrikanerbond, ens...) eers sorg dat die land behoorlik afgebrand en in die grond in bestuur word, sodat hulle daarná die populasie (sg parasiete, gratis eters en middelklas, ens...) verminder het, en sodat húlle dan (natuurlik met húlle finansies en lenings) weer die land van voor af kan "opbou" - en natuurlik hope geld maak in dié proses en natuurlik sodoende die land in 'n hengse skuld dompel waaruit die land letterlik nooit sal ontsnap nie - dws waar die land en sy mense dan 'n permanente (skuld) slaaf van die Geldmag word. Wêreldwyd is hierdie hulle modus operandi - naamlik om lande af te breek en daarna weer "op te bou" (natuurlik met húlle lenings) sodat daardie lande in permanente skuld gedompel is en slawe word van die Internasionale Geldmag (Banke).

    Is dit korrek, Lukas ?

+ Reply to Thread

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may not edit your posts
  •